GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

QUESTION 6  Anna and Elsa bought a pizza. Anna ate 1/4…

QUESTION 6  Anna and Elsa bought a pizza. Anna ate 1/4 of the pizza, and Elsa ate 2/3 of the pizza.      6.1 Calculate what fraction of the pizza was eaten in total. Write your number sentence, show your working out, and give your answer in its most simplified form.  (3)   6.2 Which sister had the most pizza? Give a reason for your answer.   (2)           [5]   No answers are typed in the open space below. Any typed answers will receive zero marks.   

Read Details

Ekstra oplaai opsie Gebruik indien eerste indienings nie suk…

Ekstra oplaai opsie Gebruik indien eerste indienings nie suksesvol was nie. (Jy kan ook jou eksamen as een dokument hier oplaai.)

Read Details

VRAAG 1 (35) SIVIEL ANALITIES   GEGEE: Twee aansigte v…

VRAAG 1 (35) SIVIEL ANALITIES   GEGEE: Twee aansigte vir ‘n voorgestelde nuwe woonhuis, ‘n titelpaneel en tabel met vrae. Die tekening is nie volgens skaal voorberei nie. INSTRUKSIES: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord. Hierdie vraag moet slegs op ‘n skoon A4 papier of folio beantwoord word.   1.1 Wie het die tekening geteken? 1 1.2 Hoeveel buitedeur(e) is daar op die vloerplan? 1 1.3 Wat is die argitek se besigheidsnaam? 1 1.4 Wie is die kliënt(e)? 1 1.5 In watter dorp gaan die nuwe huis gebou word? 1 1.6 Wie het die aansigte gedruk? 1 1.7 Wat is die dikte van ‘n standaard lasdraende muur in mm? 2 1.8 Wat is die verwysingsnommer van die tekening? 1 1.9 Identifiseer twee ontwerpsfoute in die badkamer. 2 1.10 Hoeveel deure word op die plan aangedui? 1 1.11 Wat is die rede vir die laaste hersiening van die tekening? 1 1.12 Wie het die oorspronklike tekening nagesien? 1 1.13 Waarvoor staan die afkorting IGK? 1 1.14 Benoem aansig 2. 1 1.15 Is die arsering by aansig 1 korrek? 1 1.16 Wat word deur die lyn, genommer 3, aangedui? 2 1.17 Wat word deur die lyn, genommer 4, aangedui? 1 1.18 Hoeveel handtekeninge moet daar wees? 1 1.19 Wanneer en wat was die eerste hersiening wat gedoen is? 2 1.20 Wat is die ERFNOMMER van die nuwe woning? 1 1.21 Bereken die OMTREK van die huis in m. 3 1.22 Bereken die VLOEROPPERVLAKTE van slaapkamer 2 in m2. 3 1.23 Teken, vryhand, die vooraansig en bo-aansig van die SANS-konvensiesimbool vir ‘n bad. 5 Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 1 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.                                                                                                    

Read Details

VRAAG 7 In ‘n standaard pak speelkaarte is daar 52 kaart…

VRAAG 7 In ‘n standaard pak speelkaarte is daar 52 kaarte. 7.1 Bereken die waarskynlikheid om ‘n 7 van enige kleur ewekansig te kies? (1) 7.2 Bereken die waarskynlikheid om NIE ‘n rooi nommer 10 kaart te kies nie? (1) 7.3 Een bal word ewekansig gekies vanuit ‘n sak wat 12 balle bevat. Neem aan dat daar  rooi balle in die sak is.     7.3.1 Skryf die waarskynlikheid om ‘n rooi bal te kies neer. (1)   7.3.2 Skryf die waarskynlikheid om NIE ‘n rooi bal te kies nie neer. (1)     TOTAAL [4] GROOT TOTAAL 60 PUNTE

Read Details

1.1.8 This does not form part of the bands of education in…

1.1.8 This does not form part of the bands of education in South Africa. (2)

Read Details

GRAND TOTAL : [60]  

GRAND TOTAL : [60]  

Read Details

1.1.4 Why is it difficult to incorporate nitrogen gas from…

1.1.4 Why is it difficult to incorporate nitrogen gas from the atmosphere into the nitrogen cycle of the biosphere? A. Nitrogen is not very abundant in the atmosphere. B. Few organisms can directly utilize atmospheric nitrogen gas. C. Most plants do not require organic nitrogen compounds for survival. D. Oceans quickly absorb nitrogen gas. (2)

Read Details

SECTION A 1 Multiple answers are provided, choose the m…

SECTION A 1 Multiple answers are provided, choose the most correct answer to fit the statement/question. 1.1 What type of force acts between an object and the earth? (1)

Read Details

  BELANGRIKE TOETS VOLTOOING INSTRUKSIES:   1. NA…

  BELANGRIKE TOETS VOLTOOING INSTRUKSIES:   1. NA DIE TYD UITGELOOP HET VIR DIE TOETS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE.  DIT SAL DIE TOETS TOE MAAK.   2. KLIK DAN OP “NEXT”.  HIERDIE KNOPPIE KAN REGS ONDER OP JOU SKERM GEVIND WORD.   3. ‘N TOETS GENAAMD ” WISKUNDE NOVEMBER EKSAMEN OPLAAI GELEENTHEID” SAL OOP MAAK.  DIT SAL OOP WEES VIR 30 MINUTE SODAT JY JOU ANTWOORD DOKUMENT KAN OPLAAI.  

Read Details

 INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in die vraeste…

 INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 2. Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 3. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. 4. Punte word vir elke vraag aangedui. 5. Skandeer al jou antwoorde in, stoor dit as een PDF dokument en laai die dokument aan die einde van jou vraestel op.  Benoem die dokument: (Jou naam en van) NOVEMBER EKSAMEN 6. Skryf netjies en leesbaar.  Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel. 7. As jy slegs antwoorde gee, sal jy nie volpunte verdien nie. 8. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie. 9. Hou jou oog op die tyd. 10. Alle antwoord stelle moet in die “oplaai vraag” gelaai word binne 30 minute van waar die “vraag quiz” gesluit het. All antwoord stelle wat gelaai word na die 30 minute verstryk het sal ‘n nul punt toegeken word. 11. Geen e-pos, “In-boxes” of Whatsapp beelde van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die EKSAMENTYD opgelaai word en binne-in die “quiz.” 12. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “ EXAM CONNECT BUTTON.”  Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za  GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang.  Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,486 37,487 37,488 37,489 37,490 … 63,973 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top