GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 4 Bereken die volgende. Wys al jou berekeninge en…

VRAAG 4 Bereken die volgende. Wys al jou berekeninge en onderstreep jou finale antwoord.    4.1 Die film, Frozen, begin om 7.45 n.m, en maak om 21:35 klaar. Hoe lank, in ure en minute, is die fliek? (2)       4.2 Bereken die aantal dae tussen die 4de September tot en met (insluitend) die 18de Oktober. (1)       4.3 Ek het op my Xbox begin speel om 10:51 en het opgehou vir middagete, om 13:10. Hoe lank, in ure en minute, het ek op my Xbox gespeel? (2)     [5]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

Read Details

VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke pro…

VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke probleem, skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Onderstreep jou finale antwoord.   6.1 Ek het ‘n stuk tou wat 3,8 meter lank is. Ek moet ‘n knoop maak wat 775 cm lank moet wees. Hoeveel meter tou benodig ek?  Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in meter.  (3)       6.2 Die prys van 1 kg kaas is R380. Hoeveel sal dit kos vir 0,25 kg? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. (3)       6.3 Die massa van 8 items is 1 kg. Wat is die massa van 5 items?  Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in kilogram.  (5)       6.4 Een sak appels weeg 2,4 kg. Indien ek 9 sakke koop, wat is die gewig van al die sakke saam? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in kilogram. (3)       6.5 As ek ‘n 2,8 liter koeldrank het en elke glas 200 ml kan vul. Hoeveel glase kan ek vol maak? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge. (3)       6.6 Ek moet 1155 km ry om met vakansie te gaan. My motor se spoed is 105 km/h. As ek die hele reis teen hierdie spoed ry, hoe lank sal dit my neem om my bestemming te bereik? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in ure.  (3)         [20]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

Read Details

VRAAG 2  Vir elk van die volgende tydnotasies, skryf ne…

VRAAG 2  Vir elk van die volgende tydnotasies, skryf neer of dit ‘n analoog- of digitale tydnotasie is. Skryf eers die tyd en dan die notasie. Byvoorbeeld: 10:05 is digitale tyd. 2.1 08:05 (1)       2.2 8.05 n.m. (1)       2.3 19:19 (1)           [3]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

Read Details

VRAAG 1  Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5),…

VRAAG 1  Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5), kies die korrekte antwoord deur die vraagnommer en korrekte letter neer te skryf. Byvoorbeeld: 1.1 F   1.1 Kapasiteit word gemeet in: (1) A. Liters B. Kilogram C. Sentimeters   1.2 Lengte word gemeet in: (1) A. Milliliters B. Gram C. Meters   1.3 Massa word gemeet in: (1) A. Kiloliters B. Kilometers C. Kilogram   1.4 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende: Wanneer jy van ‘n groot eenheid tot ‘n klein eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel   1.5 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende:  Wanneer jy van ‘n klein eenheid tot ‘n groot eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel (1)     [5]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.   

Read Details

 INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in die vraestel…

 INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3. Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. 5. Jy moet al die vrae beantwoord. 6. Punte word vir elke vraag aangedui. 7. Skandeer al jou antwoorde in, stoor dit as een PDF dokument en laai die dokument aan die einde van jou vraestel op.  Benoem die dokument: WISK GR 6A (jou naam en van) KW 3 TOETS 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel. 10. As jy slegs antwoorde gee, sal jy nie volpunte verdien nie. Wys jou berekeninge/stappe, indien anders vermeld.  11. Hou jou oog op die tyd.

Read Details

1.3 Refer to paragraph 4. In your own words, give THREE re…

1.3 Refer to paragraph 4. In your own words, give THREE reasons why people need salt. (3)

Read Details

  1.5.2 Using your OWN words, explain why salt and pepp…

  1.5.2 Using your OWN words, explain why salt and pepper remained flavours in savoury dishes. (2)

Read Details

1.1 Refer to paragraph 2. Is the following statement TRUE…

1.1 Refer to paragraph 2. Is the following statement TRUE or FALSE? Explain your answer. Use your OWN WORDS.Salt and pepper have always been on the table together. (2)

Read Details

1.12 Refer to the words “less than 5 grams per day” and “2…

1.12 Refer to the words “less than 5 grams per day” and “2.5 million lives every year”. Explain why these words are printed in bold print. (2)

Read Details

SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1 Read TEXT A and answer t…

SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1 Read TEXT A and answer the set questions.   Right-click on the button below to open TEXT A in a new tab:    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,514 44,515 44,516 44,517 44,518 … 68,934 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top