GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

GROOT TOTAAL: [25]

GROOT TOTAAL: [25]

Read Details

VRAAG 7 Verduidelik die verskil tussen weer en klimaat….

VRAAG 7 Verduidelik die verskil tussen weer en klimaat. (Dit sal help om beide terme in jou antwoord te definieer.)  (2)

Read Details

VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. D…

VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. Die weer beïnvloed sekere aspekte van ons lewens. Skryf in ‘n paragraaf hoe weer jou daaglikse lewe beïnvloed. Verwys na die volgende in jou paragraaf: wat ons dra. wat ons eet en drink. watter aktiwiteite neem ons deel. (3)  

Read Details

6.1 As daar ‘n reën vir ‘n kort rukkie is en daar is swaar…

6.1 As daar ‘n reën vir ‘n kort rukkie is en daar is swaar druppels, word dit ‘n _______ genoem. (1)

Read Details

VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. D…

VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. Die weer beïnvloed sekere aspekte van ons lewens. Skryf in ‘n paragraaf hoe weer jou daaglikse lewe beïnvloed. Verwys na die volgende in jou paragraaf: wat ons dra. wat ons eet en drink. watter aktiwiteite neem ons deel. (3)  

Read Details

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies n…

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies noukeurig voordat jy antwoord. Antwoord in volledige sinne waar moontlik.   2. Goeie taalgebruik is raadsaam.   3. Beantwoord al die vrae.   4. Die antwoorde wat jy in hierdie toets verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie.   5. Voordat jy jou vraestel indien, gaan asseblief al jou antwoorde na.   6. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.  Alle vrae moet beantwoord word in die korrekte teksboksse wat aan elke vraag toegeken word.   7. Alles van die beste!  

Read Details

VRAAG 1 Gebruik die woord bank hieronder en voltooi die…

VRAAG 1 Gebruik die woord bank hieronder en voltooi die sinne wat volg. Woordbank Wind spoed Wind rigting Kilometer per uur Wind 1.1 Ons gebruik ‘n anemometer om [ans1] te meet. (1) 1.2 Ons kan ‘n windkous of ‘n weerhaan gebruik om [ans2] te meet. (1) 1.3 [ans3] is lug wat waai oor die land oppervlak. Dit kan in alle rigtings beweeg: op, af, in sirkels en regoor die land. (1)

Read Details

HET JY HULP NODIG? Hierdie vraag is net as jy iets meer…

HET JY HULP NODIG? Hierdie vraag is net as jy iets meer moet sê of as jy hulp nodig het. (0)

Read Details

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies n…

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies noukeurig voordat jy antwoord. Antwoord in volledige sinne waar moontlik.   2. Goeie taalgebruik is raadsaam.   3. Beantwoord al die vrae.   4. Die antwoorde wat jy in hierdie toets verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie.   5. Voordat jy jou vraestel indien, gaan asseblief al jou antwoorde na.   6. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.  Alle vrae moet beantwoord word in die korrekte teksboksse wat aan elke vraag toegeken word.   7. Alles van die beste!  

Read Details

VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om d…

VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om die vrae hieronder te beantwoord: Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 3.1 Watter maand het die meeste reën in Kaapstad? [ans1] (1) 3.2 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die meeste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans2] (1) 3.3 Watter maand het die minste reën in Kaapstad? [ans3] (1) 3.4 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die minste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans4] (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,575 44,576 44,577 44,578 44,579 … 68,951 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top