VRAAG 4 4.1 Bereken die omtrek van die volgende figuur…
VRAAG 4 4.1 Bereken die omtrek van die volgende figuur: (rond af na een desimale syfer) Regsklik op die blou knoppie om die diagram in ‘n nuwe bladsy oop te maak (2) 4.2 Bepaal die omtrek van die volgende figuur: Regsklik op die blou knoppie om die diagram in ‘n nuwe bladsy oop te maak (6) 4.3 Die oppervlakte van `n driehoek is 50 en die basis is 20 . Bereken die hoogte van die driehoek. (4) TOTAAL [12] GROOTTOTAAL 50
Read Details