4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoo…
4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoorsiene gebeurtenis met die korrekte land uit die gegewe lys. GEBEURTENIS LAND 4.4.1. Islamitiese militante-aanvalle Brasilië 4.4.2. Vloede in Kruger Nasionale Park Israel 4.4.3. Indiese Oseaan Tsoenami Demokratiese Republiek van die Kongo 4.4.4. Rio-Aardeberaad Australië 4.4.5. Hamas-aanvalle Mei 2021 Indonesië 4.4.6. Ebola Mosambiek Suid-Afrika (6)
Read Details2.2.5 Voordat die gesin Venezuela kan verlaat, moet hulle…
2.2.5 Voordat die gesin Venezuela kan verlaat, moet hulle ‘n verpligte geelkoors-inenting kry. a) Verduidelik die verskil tussen ‘n verpligte en aanbevole inenting. (2) b) Waarheen kon die Roberts-gesin gaan om hul inentings te kry? (2)
Read Details3.2 Bestudeer die onderstaande ikone en voltooi die tabel…
3.2 Bestudeer die onderstaande ikone en voltooi die tabel wat daarop volg. Maak gebruik van die formaat soos hieronder aangedui, met ander woorde trek die tabel oor. Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent op ‘n nuwe bladsy oop te maak. IKOON LAND A B C D E F G (14)
Read Details2.2.2 Gebruik die volgende tabel en bereken die begroting…
2.2.2 Gebruik die volgende tabel en bereken die begroting vir die Roberts-gesin se toer. Trek die tabel oor en voltooi dit. Uitgawes Berekening Totaal Vervoer Akkommodasie Etes Sakgeld Attraksies: Ushaka Marine World Umgeni River Bird Park Minitown Totaal (8)
Read Details3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdi…
3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdie beroemde Suid-Afrikaanse toeriste-attraksies as of ‘n ikoon, of net ‘n attraksie. Besluit ook of dit mensgemaak of natuurlik is. Maak gebruik van die formaat soos hieronder aangedui, met ander woorde trek die tabel oor. PLEKKE OM TE SIEN IKOON of ATTRAKSIE MENSGEMAAK of NATUURLIK A uShaka Marine World B Sun City C Tafelberg D Gold Reef City E Kruger Nasionale Park F V & A Waterfront G Robbeneiland (14)
Read Details