1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing i…
1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geen langs die vrae (1.3.1 tot 1.3.3) in die dropdown lysie. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Gespesialiseerde selle in die spermbuisies wat ‘n rol speel in die voeding van die nuut gevormde spermatosoë A Leydig Selle B Selle van Sertoli 1.3.2 In ‘n mRNS molekule A Adenien verbind met Timien B Adenien verbind met Urasil 1.3.3 Vorm haploiede gamete A Mitose B Meiose 1.3.1. [1] 1.3.2. [2] 1.3.3. [3]
Read Details1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korre…
1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korrekte roete waarlangs spermatosoë (spermselle) beweeg?A. Vas deferens → prostaatklier → uretra → ureterB. Vas deferens → seminale vesikels → ureter → uretraC. Testis → vas deferens → epididimis → ureterD. Testis → epididimis → vas deferens → uretra (2)
Read DetailsVerduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en b…
Verduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en bespreek die belangrikheid van genetiese variasie vir die oorlewing van spesies. Inhoud: (17) Sintese: (3) [20] Die sintese word soos volg toegeken: Een punt vir relevansie Een punt vir Logies Een punt vir Omvattend
Read DetailsLees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
Read Details2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van…
2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van die geen wat kodeer vir die hemoglobienproteïen wat op die rooibloedselle in mense aangetref word, is hieronder getabuleer. Bestudeer die tabel en antwoord dan die vrae wat volg. DNS templaat CAC GTG GAC TGA GGA CTC CTC Basis drietal nommer 1 2 3 4 5 6 7
Read Details