GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

3.2.3 Name ONE other abiotic factor besides those shown in…

3.2.3 Name ONE other abiotic factor besides those shown in the diagram that will play a role in this ecosystem. (1)

Read Details

3.3 Lees die inligting hieronder, bestudeer die diagram en…

3.3 Lees die inligting hieronder, bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. Die diagram toon ‘n keuse kamer.  Hierdie apparaat kan gebruik word om die gedrag van klein ongewerwelde diere soos houtluise in verskillende toestande te bestudeer.   60 houtluise was deur die opening in die middel losgelaat. Die vier kompartemente van die keuse kamer het elk verskillende omgewingstoestande: Donker en droog Donker en klam Lig en droog Lig en klam Die keusekamer is vir 10 minute ongesteurd gelaat. Die hoeveelheid houtluise in elke afdeling is getel. Die getalle is in ‘n tabel aangeteken. Die houtluise is in hulle natuurlike omgewing vrygestel. Die proses is nog drie maal herhaal.   Kliek op die knoppie om die diagram oop te maak in ‘n nuwe bladsy.      Die volgende tabel toon die data wat versamel is:     Tabel wat die aantal houtluise in die verskillende omgewingstoestande in die keuse kamer aantoon. Houtluise Donker en droog Donker en klam Lig en droog Lig en klam 1ste 8 47 1 4 2de 4 56 0 0 3de 5 52 1 2 4de 7 49 2 2 Totaal 24 204 4 8 Gemiddeld 6 51 1 2

Read Details

3.2.5 Die klein naaldekoker larwe, wat in die diagram geto…

3.2.5 Die klein naaldekoker larwe, wat in die diagram getoon word, het besmet geraak met ‘n virus wat hul getalle drasties verminder het.  Verduidelik twee effekte wat dit op ander organismes in hierdie ekosisteem kan hê. (4)     [17]

Read Details

2.2.3. Met verwysing na die prent hierbo, hoe kan jy sê da…

2.2.3. Met verwysing na die prent hierbo, hoe kan jy sê dat hierdie fossiel oorspronklik ‘n voël was? (1)

Read Details

3.4.3 Verduidelik waarom Latyns gebruik word vir die weten…

3.4.3 Verduidelik waarom Latyns gebruik word vir die wetenskaplike name van organismes. (2)

Read Details

2.6.2 Gee ‘n volledige verduideliking van hoe die fossiel…

2.6.2 Gee ‘n volledige verduideliking van hoe die fossiel genommer (e) gevorm was. (6)     [10]

Read Details

3.2.3 Name ONE other abiotic factor besides those shown in…

3.2.3 Name ONE other abiotic factor besides those shown in the diagram that will play a role in this ecosystem. (1)

Read Details

3.1.2 Describe the location of the biome mentioned in Ques…

3.1.2 Describe the location of the biome mentioned in Question 3.1.1. (2)

Read Details

3.1.2 Beskryf die ligging van die bioom genoem in vraag 3….

3.1.2 Beskryf die ligging van die bioom genoem in vraag 3.1.1. (2)

Read Details

2.6.2 Gee ‘n volledige verduideliking van hoe die fossiel…

2.6.2 Gee ‘n volledige verduideliking van hoe die fossiel genommer (e) gevorm was. (6)     [10]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,920 44,921 44,922 44,923 44,924 … 71,456 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top