GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

  Read through the text in the image below and answer the…

  Read through the text in the image below and answer the questions that follow in the text box below. Make sure you number each answer correctly.           Click on the blue button below to open the text in a new tab. Navigate carefully between the tabs and do not close this Quiz.       5.1 What is the effect of the growth of ocean liners? (1) 5.2 The increase in soot and sewerage leads to the destruction of fish, crustaceans and _________. (1) 5.3 As cruise ships are simply for pleasure, do you think the effects they cause are worth it? Why do you say so? (2)

Read Details

INSTRUCTIONS:   1. No copying of any sources is allo…

INSTRUCTIONS:   1. No copying of any sources is allowed. All work submitted must be the learners’ own, original work. Plagiarism will result in zero being awarded for the question. By writing this exam, the learners agree to these conditions.   2. At the end of each question paper there is ONE additional open-ended question: An essay question. This is only for any additional information or if you need help with something that you would like to bring to the teacher’s attention.   3. No emails, Inboxes or WhatsApp images will be accepted as valid. All information MUST be uploaded during the test time, inside the “quiz.”   4. Please note that once you have submitted the test, the system will mark your answers. THIS IS NOT YOUR FINAL RESULT! Your final result will be updated. Teachers will be responsible for marking the question paper, NOT the computer!   5. Read carefully through the instructions of each section and each question. Then answer as follows.   6. Read through all your answers again when you are done making sure that you are satisfied and that you have answered all the questions.   7. Make sure you submit your test when you are done.   8. All the best!  

Read Details

2.4 Volgens Bron B het Suid-Afrika ‘n afhanklikheidsverho…

2.4 Volgens Bron B het Suid-Afrika ‘n afhanklikheidsverhouding van 51 vir 2018. gebruik die informasie om die volgende vrae te beantwoord. a) Dui aan of Suid-Afrika se afhanklikheidsverhouding hoog of laag is, en gee ‘n rede vir jou antwoord. (3)

Read Details

EKSTRA OPLAAI VRAAG Gebruik hierdie blok indien jy nodig het…

EKSTRA OPLAAI VRAAG Gebruik hierdie blok indien jy nodig het om iets ekstra op te laai.

Read Details

1. Write the correct answer in the text box below. (3)…

1. Write the correct answer in the text box below. (3)   Give the meaning of the word YOKE AND explain why it was used. Name an animal that the yoke was used on.  

Read Details

6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde…

6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde in die oop spasies in.           Klik op die blou knoppie hieronder om die prentjie in ‘n nuwe “tab” oop te maak. Beweeg versigtig tussen die “tabs” en moenie hierdie vasvra toemaak nie.       6.1 Hierdie lugvaartuig word ‘n [answ1] genoem. (1) 6.2 Nommer 1 in die prent word die [answ2] genoem, nommer 2, word die [answ3] genoem en nommer 3 word die [answ4] genoem. (3)

Read Details

6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde…

6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde in die oop spasies in.           Klik op die blou knoppie hieronder om die prentjie in ‘n nuwe “tab” oop te maak. Beweeg versigtig tussen die “tabs” en moenie hierdie vasvra toemaak nie.       6.1 Hierdie lugvaartuig word ‘n [answ1] genoem. (1) 6.2 Nommer 1 in die prent word die [answ2] genoem, nommer 2, word die [answ3] genoem en nommer 3 word die [answ4] genoem. (3)

Read Details

INSTRUKSIES:     1. Geen kopiëring van enige bro…

INSTRUKSIES:     1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. Alle werk  wat ingedien word, moet die leerders se eie, oorspronklike werk wees. Plagiaat sal daartoe lei dat nul toegeken gaan word vir die betrokke vraag. Deur hierdie toets te skryf, stem die leerders in tot hierdie voorwaardes.   2. Aan die einde van elke vraestel is daar EEN addisionele oop vraag: ‘n Opstelvraag. Hierdie is slegs vir enige addisionele inligting of indien jy hulp nodig het met iets wat jy graag onder die onderwyser se aandag wil bring.   3. Geen e-posse, “Inboxes” of WhatsApp van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die toetstyd opgelaai word, binne-in die “quiz.”   4. Neem asseblief kennis dat sodra jy die toets ingedien het, die stelsel jou antwoorde gaan nasien.  DIT IS NIE JOU FINALE PUNT NIE!  Jou finale punt sal opgedateer word.  Onderwysers sal daarvoor verantwoordelik wees om die vraestel na te sien, NIE die rekenaar NIE!   5. Lees mooi deur die instruksies van elke afdeling en vraag. Antwoord dan as volg.   6. Lees weer deur al jou antwoorde as jy klaar is om seker te maak dat jy tevrede is en dat jy alle vrae beantwoord het.   7. Maak seker dat jy jou toets indien (“submit”) wanneer jy klaar is.   8. Alles van die beste!  

Read Details

5. Lees deur die teks in die prent hieronder en  beantwoor…

5. Lees deur die teks in die prent hieronder en  beantwoord die vrae wat volg. Maak seker jy nommer jou antwoorde korrek.       Klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.       5.1 Wat is die effek wat die groei van Cruise skepe het? (1) 5.2 Die toename in roet en riool lei tot die vernietiging van vis, skaaldiere en _________. (1) 5.3 Siende dat mense slegs van Cruise skepe gebruik maak vir vakansiedoeleindes, dink jy dat met die effek wat dit op oseane het, dit die moeite werd is? Waarom sê jy so? (2)

Read Details

2.9.1 Die digter gebruik die tegniek van herhaling in hier…

2.9.1 Die digter gebruik die tegniek van herhaling in hierdie gedig. Verduidelik TWEE funksies van herhaling binne die konteks van die gedig. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,938 44,939 44,940 44,941 44,942 … 69,668 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top