GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

  AFDELING  A:  Onderwêreld deur Fanie Viljoen  …

  AFDELING  A:  Onderwêreld deur Fanie Viljoen     Teks A   Lees die gedeelte uit Onderwêreld deeglik deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.   “Pa!” sê hy. Die woord kom lê tussen hulle.  ʼn Eggo. …Die seun se hand gly van die deurhandvatsel af en val langs sy sy.  Hy sê steeds niks nie.  Maar binne in hom weerklink sy pa se stem… Sy naam los op in die donker.  Verdwyn. Maar dis goed so, want jare later sou hy vir homself ʼn ander kies.  Een waarmee hy die vrees kon uitdryf.                                           *    *    *    *    *    * Ek sit net af na die trap toe, toe ek ʼn vreemde gesig tussen die ander ouens raaksien.   Donkerkop.  Ongeskeer.  Strak gesig.  Sy oë kyk ʼn oomblik lank na my van onder sy donker wenkbroue, flits dan weer weg.  Hy stap af met die gang.  Oor sy skouer hang daar ʼn laptopsak.   In een hand hou hy n stuk gevoude papier en ʼn sportsak vas, in die ander ʼn tas. En ek kan dit sommer ruik: ʼn nuweling.  Kan jy nou meer?  In ons laaste jaar.  Sy pa moet connections uit ʼn ander wêreld hê. “Is jy seker jy is op die regte vloer?” vra ek toe ek hom inhaal. “Ek kan tel,”  sê hy, terwyl sy oë lank op my vasgenael bly.  Moeilikheid, sien ek.  Hierdie ou soek moeilikheid. “Ja, maar kan jy tot vyf tel?  Hierdie vloer is net vir Matrieks.” “Zero’s en One’s is al wat jy nodig het,” sê hy. Ek frons, weet nie wat hy bedoel nie.  Ek kan sien hy weet dit. “Wie’s jy?”  vra ek. Hy bly vir ʼn oomblik stil en kyk my net aan, sê dan:  “Eckardt.  My naam is Eckardt.”  Toe draai hy om en loop verder die gang af.                                *               *                   *                   * “My Here tog! John!” het my ma geskree. Ambulansdeure wat stadig oopgemaak word by die hospitaal. Nooddienspersoneel met geboë skouers. Verby.                     *     *     *     *     *     *  En nou is daar rumours.  Eckardt het selfmoord gepleeg.  Dit voel soos ʼn goor fliek wat jy alreeds gesien het.  Hoekom sal dit weer gebeur?  (330 woorde)

Read Details

BENODIG HULP?   Die vraag is selgs as jy hulp nodig he…

BENODIG HULP?   Die vraag is selgs as jy hulp nodig het of iets meer wil sê. (0)

Read Details

QUESTION 4   Debbie says, “Coniferous forests have goo…

QUESTION 4   Debbie says, “Coniferous forests have good soil to grow food.” But Lutho says, “Coniferous forests have poor soil to grow food.”   Who is correct? Help them to come up with a reasonable argument to prove they are right. (3)

Read Details

Grand Total: [25]

Grand Total: [25]

Read Details

QUESTION 2 Read the following questions and choose the c…

QUESTION 2 Read the following questions and choose the correct answer. 2.1 When people / animals move to live in a different area for a certain season, it is called: [Ans1] (1)

Read Details

BIBLIOGRAPHY TEXTBOOK Grade 6 Learner’s Platinum Textb…

BIBLIOGRAPHY TEXTBOOK Grade 6 Learner’s Platinum Textbook   IMAGES Grade 6 Learner’s Platinum Textbook  

Read Details

5.3.2 Bespreek die rol van subsidies wat goedkoop invoer ve…

5.3.2 Bespreek die rol van subsidies wat goedkoop invoer verseker. (2)

Read Details

LEES ASB DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKERIG DEUR: 1. Le…

LEES ASB DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKERIG DEUR: 1. Lees al die instruksies versigtig deur. 2. Beantwoord AL die vrae. (Toon al jou berekeninge.) 3. Punte sal gegee word vir:       a.    Interpretasie en verduideliking, en       b.    bewys van persoonlike waarneming in die veld waar dit gepas is vir die vraag. 4. Jy word aangemoedig om sketskaarte, diagramme en ander verduidelikende tekeninge te gebruik om jou antwoorde te ondersteun, indien relevant. 5. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring word toegelaat nie – bewys hiervan sal tot NUL lei. 6. Dit is in jou eie belang om jou werk netjies aan te bied. 7. Daar is ‘n Woordelys met woorde hieronder wat verduidelik wat die werkwoord in elke vraag beteken. 8. Sterkte!!

Read Details

1.5. In Newly industrialized Countries (NIC’s), the prima…

1.5. In Newly industrialized Countries (NIC’s), the primary sector is the greatest contributor to the county’s economy (1)

Read Details

2.1. Refer to figure 2 below then answer the questions tha…

2.1. Refer to figure 2 below then answer the questions that follow:  Right click on the BUTTON to select open in a new tab.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,956 44,957 44,958 44,959 44,960 … 69,685 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top