VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. D…
VRAAG 5 Ons word almal geraak deur die daaglikse weer. Die weer beïnvloed sekere aspekte van ons lewens. Skryf in ‘n paragraaf hoe weer jou daaglikse lewe beïnvloed. Verwys na die volgende in jou paragraaf: wat ons dra. wat ons eet en drink. watter aktiwiteite neem ons deel. (3)
Read Details