VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om d…
VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om die vrae hieronder te beantwoord: Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 3.1 Watter maand het die meeste reën in Kaapstad? [ans1] (1) 3.2 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die meeste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans2] (1) 3.3 Watter maand het die minste reën in Kaapstad? [ans3] (1) 3.4 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die minste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans4] (1)
Read Details