4.3.2 Jy is in beheer van die organisering van ‘n Teater v…
4.3.2 Jy is in beheer van die organisering van ‘n Teater vir Ontwikkeling produksie. Verkis jy om, vir jou produksie, ‘n bestaande draaiboek te gebruik of om die toneelstuk te skep deur Werkswinkel tegnieke? Motiveer jou antwoord. (6)
Read DetailsINSTRUKSIES 1. Lees die instruksies noukeurig deur…
INSTRUKSIES 1. Lees die instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: 20ste -eeuse Teaterbewegings (30 punte) AFDELING B: Suid-Afrikaanse Teater: 1960 – 1994 (40 punte) AFDELING C: Suid-Afrikaanse Teater: Na 1994. (40 punte) AFDELING D: Teatergeskiedenis, Praktiese Begrippe, Inhoud en Vaardighede (40 punte) 3. Alle vrae moet beantwoord word vir ‘n totaal van 150 punte. 4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling. 5. Nommer elke antwoord korrek volgens die nommeringstelsl wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Jy moet jou antwoorde op aparte papier skryf. Jy moet dan elke afdeling in die Oplaai Vraestel oplaai nadat die vrae beantwoord is. Jy sal 30 minute hê om jou antwoorde op te laai.
Read Details