GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

4.2 Kies of die volgende voedsel vanaf plante of diere kom…

4.2 Kies of die volgende voedsel vanaf plante of diere kom. (2)   A [ans1]     B [ans2]     C [ans3]     D [ans4]  

Read Details

VRAAG 9 Verduidelik, in jou eie woorde, wat veeboerdery…

VRAAG 9 Verduidelik, in jou eie woorde, wat veeboerdery is en gee ‘n voorbeeld. (2)

Read Details

VRAAG 1 Pas die term by die korrekte definisie. (4 x ½…

VRAAG 1 Pas die term by die korrekte definisie. (4 x ½ = 2)

Read Details

BIBLIOGRAFIE canva.com worldmapblank.com    

BIBLIOGRAFIE canva.com worldmapblank.com    

Read Details

8.1 Noem volgens die kaart die produk wat die meeste mee g…

8.1 Noem volgens die kaart die produk wat die meeste mee geboer word, wat ook die gewildste stapelvoedselsoort in Suid-Afrika is. (1)  

Read Details

VRAAG 6 Noem 2 nadele  van  kommersiële  boerdery EN ver…

VRAAG 6 Noem 2 nadele  van  kommersiële  boerdery EN verduidelik waarom jy sê dit is ‘n nadeel. (4)

Read Details

8.3 Wat dink jy is die rede vir die grootste provinsie, No…

8.3 Wat dink jy is die rede vir die grootste provinsie, Noord-Kaap, om so min plase te hê? (1)

Read Details

VRAAG 5 Siya se oom, Mnr Ndlovo, wil nie sy ma se raad n…

VRAAG 5 Siya se oom, Mnr Ndlovo, wil nie sy ma se raad neem om ander gewasse en ‘n paar diere by sy plaas te voeg nie. Hy dink nie dit is ‘n goeie idee om sy monokultuurplaas na ‘n gemengde plaas of ‘n volhoubare plaas te verander nie. (3) Wat kan Siya en sy ouma sê om Mnr Ndolvo se besluit te laat verander? Sê waarom dit ‘n beter idee is om ‘n volhoubare plaas te hê deur 3 voordele  van volhoubare boerdery te noem. (Onthou volhoubare boerdery beteken om te boer vir die toekoms).

BENODIG JY HULP?   Hierdie vraag is net as jy iets mee…

BENODIG JY HULP?   Hierdie vraag is net as jy iets meer moet sê of as jy hulp nodig het. (0)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,420 45,421 45,422 45,423 45,424 … 69,791 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top