GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.  …

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.   ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda

Read Details

1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan o…

1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan op die bodem van ‘n oseaan.     KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:    ‘n Studie van die nouverwante fossiele in lae A, B en C kan:    A.    inligting verskaf oor die evolusionêre veranderinge oor tyd. B.    bewys dat die spesie in laag C ontstaan het uit die spesie in laag A.C.    wys dat die fossiele in laag C gevorm was voor die fossiele in lae A en B.D.    bewys dat spesie A uitgesterf het. (2)

Read Details

2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïe…

2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïese era gesterf?  Toon al jou berekeninge. (2)

Read Details

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)     [9]

Read Details

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)     [9]

Read Details

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.  …

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.   ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda

Read Details

1.1.8 Die grootste rol van plante in die waterkringloop is…

1.1.8 Die grootste rol van plante in die waterkringloop is …A. transpirasie.B.  water afloop.C. presipitasie.D. perkolasie deur die grond. (2)

Read Details

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfe…

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfeer in die stikstofsiklus van die biosfeer in te sluit?A. Stikstof is nie baie volop in die atmosfeer nie.B. Min organismes kan atmosferiese stikstofgas direk gebruik.C. Die meeste plante benodig nie organiese stikstofverbindings vir oorlewing nie. D. Oseane absorbeer stikstofgas vinnig.  (2)

Read Details

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A….

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A.  ‘n Dinosourus skedel, 65 miljoen jaar oud.B.   Olie gevorm uit mikroörganismes; 150 miljoen jaar oud.C.  Klipgereedskap wat 2,6 miljoen jaar gelede deur menslike voorouers gemaak is.D.  Trilobiet oorblyfsels, 580 miljoen jaar oud. (2)

Read Details

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en get…

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë verander wanneer riool by ‘n rivier gevoeg word. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:   Wat beskryf die suurstofkonsentrasie en die getalle bakterieë tussen die punt waar riool bygevoeg word en punt P?A. Suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë bly dieselfde.B. Suurstofkonsentrasie verminder en getalle bakterieë verhoog.C. Suurstofkonsentrasie verhoog en getalle bakterieë neem af.D. Suurstofkonsentrasie bly dieselfde en getalle bakterieë verhoog. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,652 45,653 45,654 45,655 45,656 … 72,181 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top