6.2 Verander die volgende stellings sodat hulle korrek is….
6.2 Verander die volgende stellings sodat hulle korrek is. Jy mag nie die sin verander deur SLEGS een woord soos “doen” of “moenie” by te voeg nie. Skryf die hele sin oor, sodat die stelling waar is. A- Vloeistowwe het ‘n vaste vorm. B- Vaste stowwe beweeg vinnig en vrylik. C- Gas deeltjies het ‘n lae energie. (3)
Read Details