VRAAG 1 Daaglikse lewe was baie anders vir d…
VRAAG 1 Daaglikse lewe was baie anders vir die mense van Antieke Egipte, want dit was ‘n baie komplekse samelewing. 1.1 Skryf ‘n dagboek inskrywing van 50 woorde oor ‘n dag as een van die volgende: (Jy mag net een kies.) · Farao · Goewerneur · Nomark (2) Jou dagboek inskrywing moet begin met wanneer jy wakker word en eindig met wanneer jy gaan slaap. Jy moet tenminste TWEE aktiwiteite benoem wat jy deur die dag sal doen.
Read Details