GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)

VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)

Read Details

TOTAAL: 70

TOTAAL: 70

Read Details

Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdi…

Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdie wedstryd het nie.  Dit beteken dat jy tenvolle toegerus is vir hierdie stryd. Jou spanlede is nie so bevoorreg nie en sal konsekwente leiding benodig. Watter tipe leier sal jy kies om te wees? Kom ons vind uit. Beantwoord die volgende vrae om die middelpunt van jou missie te bereik. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deu…

VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deur jou antwoorde in die gegewe teksboksie te tik wat verskaf word. Onthou om jou antwoorde volgens die vrae te nommer. 5.1 Asemhaling (1) 5.2 Onoplosbare stowwe (1) 5.3 Atoom/atome (1) 5.4 Molekule (1) 5.5 Oplosmiddel (1)

Read Details

Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry…

Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry. Nou moet ons terug jaag na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”) op die heuwel en die juweel gaan terug sit waar dit hoort. Jy moet Van Pelt en sy bende vryspring voordat Jumanji verdwyn. Maak gou!! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die luiperd op die heuwel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdi…

7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdie probleem kan implementeer. As jy dit korrek identifiseer, sal die seekoei jou nie steur nie. (1)

Read Details

1.2 Mi asignatura preferida es el dibujo. (1)

1.2 Mi asignatura preferida es el dibujo. (1)

Read Details

In jou haas om so vinnig as moontlik by die juweel uit te ko…

In jou haas om so vinnig as moontlik by die juweel uit te kom, begin die grond onder jou verkrummel. Jy en jou vriende vind julself vryval tot in ‘n weggesteekte vleiland. “‘n Vleiland in ‘n betowerende spel-wêreld? Hulle moet beslis ‘n mate van belangrikheid hê”,  dink jy by jouself. Kan jy onthou wat jy tuis van hulle geleer het? Kom ons kyk… Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die Jumanji vleiland oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:      

Read Details

VRAAG 8: TEKSBOKSIE  (7) Lees die instruksies noukeurig…

VRAAG 8: TEKSBOKSIE  (7) Lees die instruksies noukeurig deur en tik jou antwoord in die spasie wat verskaf word. Let daarop dat kontras verwys na verskille en vergelyk verwys na ooreenkomste.

Read Details

VRAAG 6: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (6) Lees di…

VRAAG 6: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (6) Lees die instruksies wat by elke vraag vermeld word en verskaf jou antwoord in die spasie wat verskaf word.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 46,785 46,786 46,787 46,788 46,789 … 57,057 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top