9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noe…
9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noem die verskille in die onderstaande blok. Lys ten minste drie. (3) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.
Read DetailsINSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen vraestel bes…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A : Plaaslike geskiedenis en Afdeling B: Leiers. 2. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord. 3. Onthou om die puntetoekenning vir elke vraag in berekening te bring wanneer jy antwoord. 4. Alles van die beste vir hierdie eksamen vraestel.
Read Details13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pa…
13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pas by die leierskapsrol aan die regterkant. (4) 13.1 Die leier van ‘n skool. President 13.2 Die hoof van ‘n land of regering. Koning/ Koningin 13.3 Word in ‘n leierskapsposisie in gebore. Skoolhoof 13.4 Die leier van ‘n sportspan. Kaptein
Read Details