AFDELING B: OPSOMMING / TEKSVERWERKING VRAAG 3 …
AFDELING B: OPSOMMING / TEKSVERWERKING VRAAG 3 Lees die artikel (Teks C) noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat volg. TEKS C Som die wenke vir goeie teateretiket in SEWE sinne op. Onthou: Gebruik jou eie sinne. Geen telegramstyl word geduld nie, skryf dus sewe volsinne. Dui die getal woorde aan die einde van die opsomming aan. Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.
Read Details