INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy op die vraest…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieer word nie. 2. Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde benodig word. 3. Antwoord al die vrae.
Read DetailsINSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan…
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord ALLE vrae op aparte bladsye. 2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. Jy mag ‘n nie-programeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 7. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ens. waar nodig. 10. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Na afloop van die eksamen word jy aangeraai om ‘n ENKELE PDF DOKUMENT met jou geskrewe antwoorde in die PHSC GR10A SBA006 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1 PDF OPLAAI “QUIZ” TE LAAI. 13. Benoem die ENKELE PDF DOKUMENT as volg: NAAM_VAN_PHSC_GR10A_SBA006_NOVEMBER EKSAMEN
Read Details