10.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) …
10.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) en voorwerp (object) in die volgende enkelvoudige sin (simple sentence). (3) Die seeskilpad-wyfie lê haar eiers op die strand. Onderwerp: Gesegde: Voorwerp:
Read Details