AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdelin…
AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling. Skryf ‘n opstel van 180 – 210 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan jou skryfstuk neer. VRAAG 3 3.1 In die fliek Jou Romeo, sê Yvette se ma: “Foute is goedkoop om te maak, maar duur om te betaal”. Wat beteken hierdie stelling vir jou? (30) OF/OR 3.2 Ek maak ‘n verskil. (30) OF/OR 3.3 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30) OF/OR 3.4 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30)
Read Details