GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

7.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgen…

7.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgende sinsnede: Gebeur sulke dinge in die regte lewe?  (2)

Read Details

1.5 Kies TWEE besonderhede van die ander persoon of derde…

1.5 Kies TWEE besonderhede van die ander persoon of derde party in die ongeluk wat jy moet neerskryf. Kies die korrekte antwoorde: (2)

Read Details

1.3 Kies TWEE instansies wat jy moet laat weet as die onge…

1.3 Kies TWEE instansies wat jy moet laat weet as die ongeluk ernstig was. Kies die korrekte antwoord: (2)

Read Details

  SUBTOTAAL VRAAG 6: 10  

  SUBTOTAAL VRAAG 6: 10  

Read Details

  SUBTOTAAL VRAAG 1: 10  

  SUBTOTAAL VRAAG 1: 10  

Read Details

7.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr…

7.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr. Verster se spreekkamer is om die hoek.  (1)

Read Details

1.6 Hoekom moet jy foto’s neem van die toneel en die voert…

1.6 Hoekom moet jy foto’s neem van die toneel en die voertuie? (1)

Read Details

3.7 Wat sou jy sê is engtevrees? Kies die korrekte antwoor…

3.7 Wat sou jy sê is engtevrees? Kies die korrekte antwoord:   (1)

Read Details

  INSTRUKSIES     1.  Hierdie eksamen bestaan…

  INSTRUKSIES     1.  Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip    (30) AFDELING B:  Opsomming  (10) AFDELING C:  Taalstrukture en Konvensies (40) 2.  Beantwoord AL die vrae. 3.  Beantwoord in volsinne, so ver moontlik. 4.  Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5.  Voorgestelde tydsindeling: AFDELING A: 45 MINUTE AFDELING B:  30 MINUTE AFDELING C:  45 MINUTE 6.  Gebruik die volgende karakters waar nodig:    ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û STERKTE!  

Read Details

  AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1:  Lees die leesstuk en be…

  AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1:  Lees die leesstuk en beantwoord die vrae daarna. Druk REGS op die onderstaande blou blokkie om jou begripstoets in ‘n ander bladsy oop te maak. (10)       TEKS A STAPPE OM ’N MOTORONGELUK SUKSESVOL TE HANTEER Letitia Watson, Die Burger, 24 Maart 2012   1  As jy in ’n ongeluk was, moet jy dadelik stop en vasstel of enigiemand beseer of dood is en of daar enige skade aan enige derde party berokken is – mits jy daartoe in staat is. ’n Ooggetuie kan help indien nodig.   2 Nadat daar na die welsyn van alle betrokkenes omgesien is, is dit belangrik om die polisie en ander nooddienste te skakel om hulle in te lig dat ’n ongeluk plaasgevind het.   3 “Totdat die polisie opgedaag het, mag geen voertuig wat by die ongeluk betrokke was, beweeg word nie – dit geld ook, indien moontlik, vir enige mense wat beseer is,” sê mnr. Nazeer Hoosen, uitvoerende direkteur van PPS se korttermyn versekeringsafdeling.    4 Bly kalm en kry die derde party se besonderhede, soos die fabrikaat, model en registrasienommer van die voertuig, asook die besonderhede van die bestuurder of eienaar, ook sy of haar identiteitsnommer, telefoonnommers, posadres, e-posadres, en besonderhede van sy of haar werkgewer en versekeringsmaatskappy.   5 Hoosen beveel aan dat jy foto’s van die toneel neem, met spesifieke klem op die beskadigde voertuie en eiendom voor die voertuie weggesleep word. Die foto’s kan dalk later as bewysstukke vir versekeringseise gebruik word.   6 Meld die ongeluk by die naaste polisiekantoor aan en gee jou versekeraar die volle besonderhede rakende die ongeluk, insluitend die saaknommer wat jy by die polisie gekry het.    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 51,825 51,826 51,827 51,828 51,829 … 72,660 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top