INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. The question pape…
INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. The question paper consists of two sections: Section A (35 marks) and Section B (85 marks) 2. Answer all the questions. 3. Read the questions carefully, taking note of the mark allocations. In general, one mark is allocated per fact. A two mark question would therefore require two facts, and so on. 4. Number the answers according to the numbering system used in this question paper.
Read DetailsVRAAG 3: SIGBLAD Open die sigblad dokument 3_Entries…
VRAAG 3: SIGBLAD Open die sigblad dokument 3_Entries wat jy afgelaai en op jou rekenaar gestoor het. (25) 3.1 Verander die wydte van kolom A sodat al die vanne duidelik sigbaar is. (1) 3.2 Verander die hoogte van die 2de ry na 35. (1) 3.3 Versteek (Hide) kolom F (Classification). (1) 3.4 Formateer selle A1:F2 sodat dit as volg vertoon: (5) 3.5 Die selfoonnommer van JB Visser in sel E3 vertoon sonder die “0” aan die beging. Bring die nodige verandering aan die sel aan sodat dit reg vertoon. (1) 3.6 Die bedrag wat deur elke deelnemer verskuldig is, is die Basiese (Fooie Basic Fee – kolom I) plus die koste van die Goody Bag (kolom J). Die uitstaande bedrag (Outstanding Amount – kolom L) word bereken deur die bedrag wat betaal is (Amount Paid – kolom K) af te trek van die uitstaande bedrag (Outstanding Amount – kolom L). Voeg ‘n formule in sel L4 in om die uitstaande bedrag vir LT Dempers te bereken. Kopiëer die formule om die uistaande bedrae van al die ander deelnemers ook te bereken. (4) 3.7 Voeg ‘n funksie in by sel D18 om die totale bedrag te bereken wat deur al die deelnemers betaal is. Die antwoord moet in Rand formaat vertoon. (3) 3.8 Gebruik funksies om die volgende ouderdomsstatistiek te bereken aan die onderkant van die sigbald: 3.8.1 Sel K20: Die ouderdom van die jongste deelnemer. 3.8.2 Sel K21: Die gemiddelde ouderdom van al die deelnemers. Formateer jou antwoord as heelgetalle sonder desimale spasies. (5) 3.9 ‘n Besigheidsman het ingestem om R5 aan die SPCA te skenk vir elke kilometer wat deur elke deelnemer voltooi is. Die afstand wat elke deelnemer voltooi het verskyn in kolom H. Voeg ‘n funksie in sel D20 om te bepaal wat die totale bedrag van die skenking sal wees. Aanvaar dat elke deelnemer die volle afstand voltooi het vir sy/haar item. (3) 3.10 Formateer die datum in sel D23 om te vertoon as ’31 May 16’. Let wel”: Moenie die datum funksie van die sel verander nie. (1) STOOR JOU DOKUMENT OP JOU REKENAAR AS 3_Entries_Upload JY SAL DIT IN DIE VOLGENDE VRAESTEL/QUIZ INHANDIG.
Read DetailsINSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel het DRIE…
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel het DRIE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Stoor elke dokument met die naam soos in die vraag aangedui word. Stoor jou werk gereeld om te voorkom dat jy werk verloor in die geval van ‘n moontlik kragonderbreking of ander probleem. 4. Lees die vraag deur voordat jy dit antwoord. Moenie meer doen as wat in die vraag vereis word nie. 5. Nadat jy al die vrae voltooi het, sal jy na ‘n nuwe Quiz gaan waar jy jou beantwoorde vrae moet oplaai. Maak seker jy laat al die antwoordblaaie op want geen antwoordblad sal per epos aanvaar word nadat die eksamen verby is nie. 6. Gedurende die vraestel mag jy diie hulp funksies van die program gebruik wat jy mee werk. GEEN ander hulp mag verkry word nie. 7. Indien jy data moet gebruik van ‘n vorige vraag wat jy gedoen het en jy kon dit nie doen nie, gaan steed voort om al die vrae te antwoord. 8. Tensy anders gevra word, gebruik formules en/of funksies om die berekeninge in die vrae te voltooi. Gebruik absolute selverwysings slegs waar nodig om te verseker dat die formules/funksies korrrek is wanneer jy dit na ander selle kopieer in ‘n sigblad. 9. Die data leers wat jy benodig in die vraestel kan jy aflaai in die volgende vraag. Maak seker dat jy al die leers op jou rekenaar gestoor het voor jy begin om die vrae te beantwoord. Jy het die volgende leers nodig:
Read DetailsVRAAG 2: WOORDVERWERKING (24) 2.1 Open die dokumen…
VRAAG 2: WOORDVERWERKING (24) 2.1 Open die dokument 2_Signup wat jy afgelaai en op jou rekenaar gestoor het. Verwyder die bladsykleur. (1) 2.2 Stel die boonste grens (top margin) na 2 cm. (1) 2.3 Indentifiseer die opskrif ‘Walk 4 Paws 2021 – Entry Form’ aan die bo-kant van die dokument. Formateer die opskrif met Small caps font effek. Verander die paragraaf se spasiëring na die opskrif na 12 pt. (2) 2.4 Verander die “drop cap” in die eerste paragraaf om as volg te vertoon: Die afstand van die “drop cap” van die teks af is 0.15 cm. (3) 2.5 Indentifiseer die sin wat begin met ‘The closing date…’ in die eerste paragraaf. Hierdie sin moet op ‘n nuwe lyn vertoon maar binne dieselfde paragraaf. (1) 2.6 Indentifiseer die teks in blou en gebruik die regte woordprosesseringstegniek om die as volg te laat veroon. (Dit is nie ‘n lewendige skakel nie/not a clickable link): (2) 2.7 Indentifiseer die paragraaf ‘IMPORTANT: All entry fees … in lieu of a receipt’ en formateer dit om as volg te vertoon: Doen ook die volgende: Vergroot (expand) die karakterspasiëring (character spacing) van die woord ‘IMPORTANT’ na 2 pt. Stel die regter inkeping (right indentation) van die paragraaf na 1 cm. (3) 2.8 Indintifiseer die teks in groen. Gebruik Tabelstoppunte by 2 cm, 8.5 cm en 15 cm om die teks as volg te laat vertoon: (4) 2.9 Indentifiseer die SmartArt diagram en pas dit aan om as volg te vertoon: (2) 2.10 Indentifiseer die teks ‘Cut here’ onder die SmartArt diagram. Gebruik ‘n bestaande stoppuntinstelling (tab setting) om ‘n stippellyn in te vertoon wat tot by die regterkanste kantlyn strek en as volg vertoon: Verander hierdie stoppunt (tab) na 8.2cm met belyning (alignment) regs. (2) 2.11 Voeg ‘n watermerk in met die teks “EXAMPLE” wat as volg vertoon: (Slegs die watermerk word in die voorbeeld gewys en nie die ander teks op die bladsy nie. Moenie aan die ander teks op die bladsy verder verander nie.) (3) STOOR DIE DOKUMENT OP JOU REKENAAR AS 2_Signup_Upload JY GAAN DIT LATER IN DIE VOLGENDE VRAESTEL/QUIZ INHANDIG.
Read DetailsVRAAG 1: WORDVERWERKING (71) Tema: Walk 4 Paws…
VRAAG 1: WORDVERWERKING (71) Tema: Walk 4 Paws 2021 Klipheuwel organiseer ‘n pretdraf/pretstap. Die Microsoft Office Suite word gebruik om die dokumente en leers voor te berei wat benodig word vir die geleentheid. Maak die dokument 1_InfoBrochure en formateer dit as volg: 1.1 Verander die bladsygrootte na A4. (1) 1.2 Indentifiseer die opskrif ‘Walk 4 Paws — Walk 4 Paws 2021’ bo-aan die dokument. Verander die lettertiepe na Arial Black 16 pt. (2) 1.3 Indentifiseer die 2 prentjies van die parkie en die stapper op bl 1 en formateer om as volg te lyk: REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE EN MAAK DIE VOORBEELD OOP IN ‘n NUWE “TAB” OM DAARNA TE KYK: (3) 1.4 Indentifiseer die opskrif ‘Information Brochure’ op bl 1. Verander die styl van die opskrif na Heading 1 style. (1) 1.5 Indentifiseer die paragraaf onder die opskrif ‘Information Brochure’ en pas die volgende formaterings toe: Verwyder die hangende inkeping (hanging indent) van die paragraaf. Verander die lynspasiëring na 1.5. Vervang die geel aksent highlighting) met ‘n ligte paragraafskakering (paragraph shading) van jou keuse. Voeg ‘n rooi paragraafgrens (paragraph border) wydte 2¼ pt. (7) 1.6 Indentifiseer die hyphen in die paragraag on die opskrif ‘Background’. Vernader die hyphen na ‘n en dash. (1) 1.7 Indentifiseer die prentjie en die eerste paragraaf onder die opskrif ‘Bring a Blanket’. Verander die prentjie en die teks om die prentjie om as volg te vertoon: REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE EN MAAK DIE VOORBEELD OOP IN ‘n NUWE “TAB” OM DAARNA TE KYK: (2) 1.8 Indentifiseer die teks “High for our … 4” high!” onder die opskrif “Bring a Blanket“ en verander dit as volg: “High ** for our Bring a Blanket thermometer which is already 4’ high!” Doen die volgende: Voeg die ‘high five’ simbool in, in die plek van die 2 asterikse (Wingdings 2, character code 78). Vervang die “dubble smart quotation mark” met ‘n “single straight quotation mark”. (3) 1.9 Indeitifiseer die eerste paragraaf onder die opskrif ‘Health Benefits’ en verander dit as volg: vervang die stippel onderlyning onder die woord ‘make’ met ‘n dubbel onderlyning. Inditifiseer die 3 spasiëringsfoute en maak dit reg. (3) 1.10 Indentifiseer die tabel on die opskrif ‘Records to Break’ en verander dit om as volg te vertoon: REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE EN MAAK DIE VOORBEELD OOP IN ‘n NUWE “TAB” OM DAARNA TE KYK: Let op die volgende: Die hoogte van die boonste ry is presies 0.8 cm. die 4de kolom is dieselfde kleur as dit boonste ry. Die buitenste raam is dikker as die binnste rame/lyne. (7) 1.11 Indentifiseer die taebl onder die opskrif ‘Six Main Events’ en vernader dit om as volg te vertoon: REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE EN MAAK DIE VOORBEELD OOP IN ‘n NUWE “TAB” OM DAARNA TE KYK: Let op die volgende: Die rigting van die teks in die 1e kolom. Die belyning (alignment) van die teks in die 2de kolom. Die aantal kolomme. (3) 1.12 Indentifiseer die teks ‘22 January 2021’ onder die opskrif ‘Fees’. vervang die sagte spasie tussen ‘22’ en ‘January’ met ‘n harde spasie om te verseker dat die woorde altyd op dieselfde lyntjie vertoon. (1) STOOR JOU WERK AS 1_InfoBrochure Upload EN GAAN VOORT NA DIE VOLGENDE VRAAG. JY GAAN WEER OP HIERDIE LêER WERK IN DIE VOLGENDE VRAAG.
Read Details