4.2 Ons het in die klas oor die SMART doel teorie/raamwerk…
4.2 Ons het in die klas oor die SMART doel teorie/raamwerk gesels. Kyk na die akroniem hierbo (Prent 1) en antwoord die vrae wat volg. Noem en bespreek elke element (Letter) bo in die SMART- doelwitstelling raamwerk/ kriteria . (10)
Read Details1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A) Iets…
1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A) Iets waaraan jy elke dag dink. B) ‘n Wens waaraan jy nog altyd wou voldoen. C) ‘n Idee van die toekoms of gewenste resultaat wat ‘n persoon of ‘n groep mense voorstel, beplan en verbind om te bereik. D) Iets wat jy deur die jare wil voltooi.
Read Details