2.1.1 Susan is van plan om in 2021 na die Rio de Janeiro t…
2.1.1 Susan is van plan om in 2021 na die Rio de Janeiro te reis. Sy sal ‘n aansluitingsvlug via Dubai (UTK +4) onderneem. Sy vertrek op 10 Februarie 2021 om 18:00 na Johannesburg. Vliegtyd na Dubai is 8:00. Die oorstaantyd in Dubai is 4 ure. Vliegtyd vanaf Dubai na Rio de Janeiro is 14:30. Bereken die datum en tyd waarop sy in Rio de Janeiro sal aankom. Toon alle berekeninge. (10)
Read Details