Gee een woord / term vir elk van die volgende beskrywings (g…
Gee een woord / term vir elk van die volgende beskrywings (gebruik slegs kleinletters wanneer jy die antwoorde tik). ) Sagteware waarmee ‘n bedryfstelsel ‘n hardeware-toestel kan beheer en daarmee kan kommunikeer. [w1] ) Die hoof gedrukte stoombaanbord met verbindings vir ander stroombaanborde. [w2] ) ‘n Stel rekenaarinstruksies wat hardeware-inisialisering tydens die opstartproses uitvoer. [w3] ) ‘n Tekslêer wat gebruik word om inligting vanaf ‘n webblad te stoor – word op die plaaslike masjien gestoor. [w4] ) Wat word data wat korrek en presies is, genoem? [w5]
Read Details