GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 2 – OPTEL EN AFTREK 2.1 Maxie kry R1 250 vir ha…

VRAAG 2 – OPTEL EN AFTREK 2.1 Maxie kry R1 250 vir haar verjaarsdag. Amy kry R450 in haar bankrekening en Mary het R1550 in haar bankrekening.  Hoeveel geld het die drie meisies altesaam? Onthou om ‘n getalsin in jou antwoord in te sluit.   (3) 2.2 Vind die verskil tussen 2400 en 1245.  (2) 2.3 Gebruik die inverse bewerking om jou antwoord te toets wat jy gekry het in 2.2.  (2)     [7]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Enige getikte werk sal nul ontvang.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.  

Read Details

There has been a renewed interest in transit advertising ove…

There has been a renewed interest in transit advertising over the last few years due to

Read Details

BIBLIOGRAFIE: CAPS Gr 4- 6 Dokument PLAY! Mathematics book C…

BIBLIOGRAFIE: CAPS Gr 4- 6 Dokument PLAY! Mathematics book CANVA images

Read Details

 INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van enige bronne….

 INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van enige bronne.   2. Voltooi al die antwoorde vir die 5 vrae in hierdie toets op jou eie skryfpapier. Wanneer al jou antwoorde klaar is, sal jy dit skandeer en as een pdf dokument oplaai.   3. Benoem jou antwoord dokument (.pdf)  soos volg: (JOU NAAM EN VAN) WISK SBA 002 TOETS    4. Nommer al jou handgeskrewe antwoorde volgens die vrae op die vraestel en skryf netjies en leesbaar.   5. Alle antwoordstelle moet in die “oplaai vraag” gelaai word binne 30 minute van waar die “vraag quiz” gesluit het.  Alle antwoordstelle wat gelaai word na die 30 minute verstryk het, sal ‘n nul toegeken word.   6. Geen e-pos, “In-boxes” of Whatsapp beelde van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die TOETSTYD en binne-in die “quiz” opgelaai word.   7. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   8. Hou jou tyd dop! Sterkte!  

Read Details

 GROOT TOTAAL: [30]

 GROOT TOTAAL: [30]

Read Details

Klik op die knoppie sodat jy al die prentjies kan sien wat i…

Klik op die knoppie sodat jy al die prentjies kan sien wat in die toets gebruik word. 

Read Details

Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antw…

Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    Aan die einde van die vraestel druk die “next” knoppie regs onder vir die oplaai geleentheid.      Die antwoorde word dan as een PDF dokument opgelaai.

Read Details

VRAAG 5 – PROBLEEMOPLOSSING – LOS DIE RAAISEL OP  5.1…

VRAAG 5 – PROBLEEMOPLOSSING – LOS DIE RAAISEL OP  5.1 Wanneer 2 getalle met mekaar vermenigvuldig word, is die antwoord 72. Die een getal is 8, wat sal die ander getal wees. (1) 5.2 (1)     [2]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Enige getikte werk sal nul ontvang.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.  

Read Details

In Python when opening files to use for data, what are the t…

In Python when opening files to use for data, what are the two possible modes that a file can be opened in?

Read Details

Research question: Are more than half of all Italian adults…

Research question: Are more than half of all Italian adults lactose intolerant?  H0: p = 0.5Ha: p > 0.5 Data were collected from a representative sample of 50 Italian adults. Each took a lactose intolerance test. In the sample, 36 were classified as lactose intolerant.  StatKey was used to conduct a randomization test and compute a p-value of 0.0014.   A. Should we reject or fail to reject the null hypothesis at the 0.05 alpha level? Explain why. B. Is there evidence that more than half of all Italian adults are lactose intolerant?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 68,617 68,618 68,619 68,620 68,621 … 83,437 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top