3.2 Lees die onderstaande inligting en beantwoord dan die…
3.2 Lees die onderstaande inligting en beantwoord dan die vrae volg: In vrugtevlieë, is lang vlerke (L) dominant oor kort (onontwikkelde) vlerke (l), en ‘n grys lyfkleur (G) is dominant oor ‘n swart lyfkleur (g). Die diagram hieronder toon hierdie eienskappe. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE VRUGTEVLIEG SE EIENSKAPPE TE SIEN: Die dihibriede kruising wat hieronder getoon word, is van ‘n kruising tussen twee vrugtevlieë wat beide heterosigoties is vir lang vlerke en heterosigoties is vir grys lywe. Bestudeer die dihibriede kruising en beantwoord die vrae wat volg: Dihibriede kruising tussen vrugtevlieë wat beide heterosigoties is vir lyfkleur en die vlerklengte LG Lg lG lg LG LLGG LLGg LlGG LlGg Lg LLGg LLgg LlGg Llgg lG LlGG LlGg llGG llGg lg LlGg Llgg llGg llgg Bron: Monohybrid and Dihybrid cross. Available at: https://jrggenetics.weebly.com/monohybrid-and-dihybrid-cross.html (Accessed: 5 May 2021).
Read Details