GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

  Aqua is lief daarvoor om nuwe plekk…

  Aqua is lief daarvoor om nuwe plekke te verken. Sy is nou in Alaska. Sy kyk vanuit die water en sien land wat bedek is in ys, ‘n paar strukture en mense wat in warm klere aangetrek is.   

Read Details

  Vraag 6  

  Vraag 6  

Read Details

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die…

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die prent van die diere oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Vergelyk die vis en die lemur deur 2 verskille te noem.   (2)

Read Details

  Vraag 4.4     Wanneer gas k…

  Vraag 4.4     Wanneer gas kondenseer na ‘n vloeistof kry ons soms reën. Aqua weet dat reën deel vorm van die water siklus. Wat is die definisie van ‘n siklus?  (1)

Read Details

  Vraag 5.1     Aqua se pa is baie vindingryk en m…

  Vraag 5.1     Aqua se pa is baie vindingryk en maak graag goed uit items wat hy in die see kry. Kyk na die prent gekoppel met die blou blokkie en identifiseer ‘n rou materiaal in die see wat Aqua se pa kan gebruik om glas te maak.      Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua se Pa oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.    

Read Details

  Vraag 5.3     Stel een gebr…

  Vraag 5.3     Stel een gebruik voor van boombas as ‘n rou materiaal.  (1)

Read Details

  Vraag 5.4     Pas die eienskap by die definisie…

  Vraag 5.4     Pas die eienskap by die definisie deur die keuselys vir elke term te kies:  (3)

Read Details

  Vraag 4  

  Vraag 4  

Read Details

  Vraag 4.1     Verduidelik h…

  Vraag 4.1     Verduidelik hoe die toestand/fase van materie verander van vastestof na vloeistof en van vloeistof na vastestof.  (2)

Read Details

  TOTAAL: 50 PUNTE  

  TOTAAL: 50 PUNTE  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,498 69,499 69,500 69,501 69,502 … 81,673 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top