Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by…
Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by elke oop spasie. Eckardt is die 1.1.1[a] by Lawson Kollege. Hy gaan 1.1.2 [b] elke oggend en maak dan vir Greg wakker vir ontbyt. Eckardt is slim en weet hoe om rekenaars te 1.1.3. [c] Hy is eintlik maar ‘n 1.1.4 [d]. Sy kubernaam is 1.1.5 [e]. (5)
Read Details3.5 Verwys na strofe 4 en kies elke keer die korrekte term…
3.5 Verwys na strofe 4 en kies elke keer die korrekte term: Wanneer die spreker in die klas sit, trek die geluid van ‘n [A] haar aandag af. In plaas daarvan dat sy in die klas luister, sal sy veel eerder haar vreugdes wil [B] en die oorsaak van haar [C] probeer bepaal. (3)
Read Details