GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

  Vraag 4.1     Verduidelik h…

  Vraag 4.1     Verduidelik hoe die toestand/fase van materie verander van vastestof na vloeistof en van vloeistof na vastestof.  (2)

Read Details

  TOTAAL: 50 PUNTE  

  TOTAAL: 50 PUNTE  

Read Details

  Vraag 5.6     Dui aan of di…

  Vraag 5.6     Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: ‘n Materiaal sal nie versterk word wanneer die vorm verander nie. (1)

Read Details

   Vraag 1.3     Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent…

   Vraag 1.3     Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent hieronder vir elk van die volgende. Tik jou antwoord in die leë blokkie.     Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       a) Een voorbeeld van ‘n lewende ding: [ans1] b) Een voorbeeld van ‘n vastestof: [ans2] c) Een voorbeeld van ‘n gas: [ans3] (3)   

Read Details

  Vraag 2.3       Kyk na die prentjie wat met die…

  Vraag 2.3       Kyk na die prentjie wat met die blou knoppie gekoppel is en organiseer die diere in 2 verskillende habitatte.      Druk op die blou knoppie om die eiland prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.         Diere in Aqua se habitat Diere in die Lemur se habitat [ans1] [ans3] [ans2] [ans4] (4)

Read Details

  Vraag 3.1     Dit word laat en Aqua moet huis to…

  Vraag 3.1     Dit word laat en Aqua moet huis toe gaan. Voor sy die eiland verlaat steel sy ‘n plant van die eiland.      Benoem die dele van ‘n plant wat uitgebeeld word in die volgende prente:     Druk op die blou knoppie om die prent van ‘n plant oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Etiket A is [ans1] Etiket B is [ans2] (2)

Read Details

  Vraag 6.4     Verduidelik h…

  Vraag 6.4     Verduidelik hoe ‘n igloe sy inwoners beskerm. (1)

Read Details

  Vraag 5.8     Druk op die blou knoppie om die pr…

  Vraag 5.8     Druk op die blou knoppie om die prent van materiale oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.     Waarom sal A ‘n beter keuse wees om ‘n dak mee te bou? (1) 

Read Details

  Vraag 3  

  Vraag 3  

Read Details

Baie geluk! Jou eksamen is klaar en ons weet hoe hard het jy…

Baie geluk! Jou eksamen is klaar en ons weet hoe hard het jy die kwartaal gewerk. Ons hoop jy het jou avontuur saam met Aqua geniet.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,547 69,548 69,549 69,550 69,551 … 81,721 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top