GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

1.4 Bespreek in jou eie woorde wat ‘n korporatiewe identit…

1.4 Bespreek in jou eie woorde wat ‘n korporatiewe identiteit is , en waarom dit belangrik is. (4)

Read Details

2.3 Watter tipe kommunikasie het Antieke Egipte gebruik?…

2.3 Watter tipe kommunikasie het Antieke Egipte gebruik? (2)

Read Details

TOTAAL AFDELING A:  40

TOTAAL AFDELING A:  40

Read Details

1.3 Pas die volgende beelde by die ooreenstemmende term….

1.3 Pas die volgende beelde by die ooreenstemmende term.     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR B TOT G te sien    Nabyheid Eendersheid Anomalie (onreëlmatigheid) Voortsetting Afsluiting en voltooing Voorgrond en agtergrond (12)

Read Details

1.5 Bespreek hoe ‘n teikenmark bepaal word en waarom dit b…

1.5 Bespreek hoe ‘n teikenmark bepaal word en waarom dit belangrik is. (4)

Read Details

  AFDELING C:   Vraag 3   [Lang opstel vraag]

  AFDELING C:   Vraag 3   [Lang opstel vraag]

Read Details

INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDEL…

INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (40 PUNTE) VRAAG 1   AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (40 PUNTE) VRAAG 2   AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (20 PUNTE) VRAAG 3   2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND 3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur 4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie 5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word. 6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.

Read Details

Which of the following can be used to differentiate between…

Which of the following can be used to differentiate between Staphylococcus and Streptococcus?

Read Details

2.2 Die volgende is twee logo’s van Gewilde sokkerklubs in…

2.2 Die volgende is twee logo’s van Gewilde sokkerklubs in Suid-Afrika. Nie een van hierdie logo-ontwerpe weerspieël enige invloed uit Afrika of Suid-Afrika nie. Skryf een kort paragraaf wat jou sienings oor die ontwerpe uitdruk.   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR H  EN I te sien  FIGUUR H EN  FIGUUR I (5)

Read Details

When running catalase, we expect Staphylococcus species to b…

When running catalase, we expect Staphylococcus species to be positive. 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,721 69,722 69,723 69,724 69,725 … 84,321 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top