GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

2.1 Kies die priemgetal uit die volgende lys: (1)

2.1 Kies die priemgetal uit die volgende lys: (1)

Read Details

AFDELING B Die volgende vrae moet in die gegewe oop spa…

AFDELING B Die volgende vrae moet in die gegewe oop spasies getik word OF kies die regte antwoorde uit die gegewe opsies. (OPMERKING: Die gebruik van papier vir berekeninge word aanbeveel. Doen die berekeninge op papier om die antwoord uit te werk en tik dan jou antwoord in die spasies wat aan jou voorsien word OF kies die regte antwoord).

Read Details

2.3 Bestudeer die volgende deelsom: 200 ÷ 50 = 4  Watter ge…

2.3 Bestudeer die volgende deelsom: 200 ÷ 50 = 4  Watter getal verteenwoordig die deeltal?  (1)

Read Details

3.1 Die onkoste om ‘n ontsnapkamer te onderhou is R296 per k…

3.1 Die onkoste om ‘n ontsnapkamer te onderhou is R296 per kliënt.  ‘n Belegger belê R7 400 in die ontsnapkamer. Hoeveel kliënte kan hulle akkommodeer vir R7 400? (Vul die ontbrekende getalle in). Hier is die maaltafels van die deler: 1 x 296 = 296 2 x 296 = 592 3 x 296 = 888 4 x 296 = 1184 5 x 296 = 1480   Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   An1= [Answ1] An2= [Answ2] An3=[Answ3] An4=[Answer4] An5= [Answer5]   (5)

Read Details

3.2 Die bestuurder wil graag bereken hoeveel wins die m…

3.2 Die bestuurder wil graag bereken hoeveel wins die maatskappy verlede jaar gemaak het. Hy het die uitgawes van die inkomstes afgetrek, maar kort ‘n paar syfers.  Help hom om die ontbrekende syfers te vind. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   A1 = [Answer1] A2 = [Answer2] A3 = [Answer3] (3)

Read Details

GROOT TOTAL: [60]

GROOT TOTAL: [60]

Read Details

2.9 Om ‘n getal te halveer beteken om: (1)

2.9 Om ‘n getal te halveer beteken om: (1)

Read Details

3.4 Bestudeer die volgende funksie (tabel) en beantwoord di…

3.4 Bestudeer die volgende funksie (tabel) en beantwoord die vrae wat volg: INSET 1 2 3 UITSET 5 10 15 Tik die konstante verskil: [ANSWER1] Indien die insetgetal 4 is , tik die uitsetgetal: [Answer2] Indien die uitsetgetal 60 is , tik die insetgetal: [Answer3] Tik die reël van die bogenoemde funksie: Inset x [Answer5] = uitset   (4)

Read Details

5 VRAAG 5   Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor va…

5 VRAAG 5   Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor van 3 om by driehoek D uit te kom.  Beantwoord vrae 5.1- 5.2 in DIESELFDE teksboks hieronder. Onthou om jou antwoorde volgens die vraag te nommer en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 5.1 Driehoek C het twee sye wat ewe lank is. Wat noem ons hierdie driehoek? (1) 5.2 Bepaal die lengte van sye g en f. Skryf ‘n getalsin/berekening om aan te dui hoe jy hierdie lengtes bepaal het.  (6)

Read Details

3.3 Bestudeer die volgende bewerking en gee die finale antw…

3.3 Bestudeer die volgende bewerking en gee die finale antwoord. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien. A1 = [Answer1] (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,730 69,731 69,732 69,733 69,734 … 84,272 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top