2.2 Jy gaan ‘n vriend in Noord-Amerika besoek, jy is tans…
2.2 Jy gaan ‘n vriend in Noord-Amerika besoek, jy is tans in Suid-Afrika. As gevolg van hoe ver jy is, moet jy eers op ‘n ander vasteland/kontinent stop. Gebruik die kaart hieronder en skryf die roete neer wat jy sou volg. (4) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. Jou antwoord moet die volgende insluit: 1. ‘n Oseaan wat jy sal moet oorsteek 2. Land op ‘n ander vasteland (Noem die vasteland) 3. Noem die rigting waarin jy sal reis 4. Beantwoord jou vriend se vraag. Met sy aankoms wil jou vriend weet in watter rigting Suid-Afrika is.
Read DetailsVRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou k…
VRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou kennis oor die verskillende plekke waaroor ons geleer het, soos hoëveld, laeveld ens. Skryf slegs die woorde neer. (6) 7.1 Die kleinste van twee valleie in die Wes-Kaap wat tussen bergreekse voorkom, word die [ans1] genoem 7.2 Hoogliggende plato in die middel van Suid-Afrika, word die [ans2] genoem. 7.3 Gevind aan die oostelike deel van Suid-Afrika, ongeveer 800m bo seespieël, word die [ans3] genoem. 7.4 Die naam van ‘n woestyn word die [ans4] woestyn genoem. 7.5 ‘n Groot vallei wat tussen die Swartberge en Nuweveldberge gevind word, word die [ans5] genoem. 7.6 Gevind langs die weskus langs die koue Atlantiese Oseaan, is [ans6].
Read DetailsBibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.tw…
Bibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.twinkl.co.za/resource/au-g-30-continents-and-oceans-mapp Seerower kaart en skatte https://www.twinkl.co.za/resource/t2-m-2244-map-coordinates-differentiated-activity-sheets Prent 11.1-11.4 https://www.canva.com/ Paaie Prent https://www.canva.com/
Read DetailsVRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie…
VRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie en beantwoord die onderstaande vraag. (5) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. In ‘n kort paragraaf, 5-10 sinne, verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom. Jy paragraaf moet die volgende hê:• ‘n Titel vir jou paragraaf• Vier feite om te verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom.
Read Details