VRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou k…
VRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou kennis oor die verskillende plekke waaroor ons geleer het, soos hoëveld, laeveld ens. Skryf slegs die woorde neer. (6) 7.1 Die kleinste van twee valleie in die Wes-Kaap wat tussen bergreekse voorkom, word die [ans1] genoem 7.2 Hoogliggende plato in die middel van Suid-Afrika, word die [ans2] genoem. 7.3 Gevind aan die oostelike deel van Suid-Afrika, ongeveer 800m bo seespieël, word die [ans3] genoem. 7.4 Die naam van ‘n woestyn word die [ans4] woestyn genoem. 7.5 ‘n Groot vallei wat tussen die Swartberge en Nuweveldberge gevind word, word die [ans5] genoem. 7.6 Gevind langs die weskus langs die koue Atlantiese Oseaan, is [ans6].
Read Details