GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 4 (LANG VRAE) [6] Beantwoord die volgende vrae d…

VRAAG 4 (LANG VRAE) [6] Beantwoord die volgende vrae deur gebruik te maak van die onderstaande tabel en skryf slegs die regte antwoord neer.   ITEM PRYS VIR BONDEL EEN HIDROULIESE DOMKRAG GEBRUIK: Staalsilinders in die vorm van die pomp (x100) R6000 1 Pomp uitsetsuier (x25) R650 1 Pomp insetsuier (x25) R550 1 Domkrag handvatsel (x100) R3150 1 Boute (x1000) R4100 8 Eenrigtingklep (x10) R250 1 Hidrouliese vloeistof (10 liters) R2000 250ml  

Read Details

3.6 Draai Rat C vinniger of stadiger as Rat A en B? [1]

3.6 Draai Rat C vinniger of stadiger as Rat A en B? [1]

Read Details

2.1 ‘n Hidrouliese stelsel is ‘n stelsel wat twee of meer…

2.1 ‘n Hidrouliese stelsel is ‘n stelsel wat twee of meer houers bevat wat met buise of pype verbind is en gebul is met hidrouliese vloeistof, soos olie of water. [1]

Read Details

3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B pla…

3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B plaasvind? [1]

Read Details

1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons a…

1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons altyd begin deur die probleem te identifiseer.  Daarna volg die ontwerp opdrag.  Wat moet gedurende die ontwerp opdrag proses gebeur? [1]

Read Details

2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelse…

2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelsel is gerond soos ‘n skroef. [1]

Read Details

2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n…

2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n getande baan. [1]

Read Details

2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n ges…

2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n geslote stelsel nie konstant is nie. [1]

Read Details

2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke…

2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke funksie verrig as ‘n rat en wel rattande het. [1]

Read Details

5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe mega…

5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe meganisme dit voorstel. [4]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 70,693 70,694 70,695 70,696 70,697 … 82,924 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top