GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

  Totaal Vraag 1 [14]

  Totaal Vraag 1 [14]

Read Details

3.5 Kies die twee bywoorde uit die sin en stel vas watter…

3.5 Kies die twee bywoorde uit die sin en stel vas watter soort byword elkeen is: Fletcher lag heerlik vir die manne wat daar werk. (4×0.5)

Read Details

3.7 Kies die korrekte betekenis vir die volgende idiome?  …

3.7 Kies die korrekte betekenis vir die volgende idiome?   (3) 3.7.1 Om deur die blare te wees [ans1] 3.7.2 Al dra `n aap `n goue ring, bly hy steeds `n lelike ding. [ans2] 3.7.3 Saggies praat is duiwelsraad  [ans3]

Read Details

2.3 Waarna verwys die donker wolke op die strokiesprent?  …

2.3 Waarna verwys die donker wolke op die strokiesprent?                        (1)

Read Details

Totaal Afdeling C: (35) GROOTTOTAAL [65]    

Totaal Afdeling C: (35) GROOTTOTAAL [65]    

Read Details

2.5 Noem twee soorte besoedeling wat jy in die strokiespre…

2.5 Noem twee soorte besoedeling wat jy in die strokiesprent kan sien. (2)

Read Details

2.1  Skep jou eie titel vir die strokiesprent.         (…

2.1  Skep jou eie titel vir die strokiesprent.         (1)

Read Details

3.13 Skryf die akroniem neer van die volgende woord: Unive…

3.13 Skryf die akroniem neer van die volgende woord: Universiteit van Suid-Afrika. (0.5)

Read Details

AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2  

AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2  

Read Details

3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en…

3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en dui aan of dit oop of geslote lettergrepe is:  (4×0.5) 3.2.1 selfbestuursvaardighede   3.2.2 aardverwarming  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,775 71,776 71,777 71,778 71,779 … 83,991 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top