GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregi…

3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregisterstrokie en die besigheid hou die ander een. (1)

Read Details

  Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8]   Die v…

  Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8]   Die volgende inligting is verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters. Gebruik die inligting verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters om die volgende transaksies in die tabel te voltooi.     Voorbeeld: EFO betaling vir R1 400 aan Pretoria News vir advertensies.   1 Die eienaar verhoog sy kapitaal bydra vanaf R80 000 tot R100 000.   2 Ontvang R12 000 vir dienste gelewer.   3 Koop ‘n voertuig kontant van JM Motors vir R60 000.   4 Reik ‘n EFO vir R1 400 uit vir herstelwerk.  

Read Details

EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx   LAAI J…

EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx   LAAI JOU ANTWOORDBLAD AS ‘N PDF DOKUMENT OP WANNEER JY AFDELING C VOLTOOI HET. Benoem die dokument soos volg: EBW_GR8_JUNIE EKSAMEN 2021_AFDELING C_NAAM EN VAN

Read Details

2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)

2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)

Read Details

2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu…

2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu verdien, of hoe groter ‘n maatskappy se wins is, hoe minder belasting moet hulle betaal. (1)

Read Details

2.5 Die wet op gelyke indiensneming beskerm werkers teen d…

2.5 Die wet op gelyke indiensneming beskerm werkers teen diskriminasie. (1)

Read Details

2.10 Die eerste stap in die rekeningkundige kringloop is ‘…

2.10 Die eerste stap in die rekeningkundige kringloop is ‘n transaksie wat plaasvind. (1)

Read Details

4.2 Noem die vergoeding vir elke produksiefaktor. (4)…

4.2 Noem die vergoeding vir elke produksiefaktor. (4)      

Read Details

3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelik…

3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelikse basis word salarisse/lone genoem. (1)

Read Details

3.5 ‘n Klein kassie waarin kontant gehou word om klein uit…

3.5 ‘n Klein kassie waarin kontant gehou word om klein uitgawes te betaal word wisselgeld/kleinkas genoem. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,009 72,010 72,011 72,012 72,013 … 81,544 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top