GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor…

VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor hoe om die opsomming te skryf aandagtig deur en lees dan noukeurig die teks. Maak ‘n opsomming van die leesstuk “Knoffel veel meer as om vampiere weg te hou”. Jy moet die leesstuk in 50-60 woorde puntsgewys in sinne onder mekaar opsom. Dit moet sewe (7) feite bevat. Tik die aantal woorde wat jy gebruik het, tussen hakies onderaan.     INSTRUKSIES 1. Vluglees eers die teks om ‘n algemene indruk te kry. 2. Lees die teks dan aandagtig deur. 3. Lees dit weer deur en tik slegs die kerngedeeltes van elke paragraaf by jou beplanning – moet nie die sinne net so oorskryf nie. 4.Soek die sewe belangrikste feite uit. 5. Vorm nou jou eie sinne van hierdie kerngedeeltes. Vergelyk dit met die oorspronklike teks om seker te maak dat die inhoud dieselfde is. Dit moet volsinne wees. 6. Verander die sinne totdat jy die regte aantal woorde het. Nommer jou sewe sinne. 7. Jy sal gepenaliseer word as jy te veel woorde gebruik of as jy nie die aantal woorde wat jy gebruik het, aandui nie. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die opsomming op ‘n aparte bladsy te lees.

Read Details

GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET EN…

GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET ENIGE VAN DIE VRAE IN DIE TOETS. DUI DUIDELIK AAN DIE AFDELING ASOOK VRAAG NOMMER.

Read Details

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudee…

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudeer die tekse en beantwoord die vrae wat daarop volg. Verwys terug na die knoppie om die teks te bestudeer in ooreenstemming met die vrae. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die teks te sien.  

Read Details

4.5 Paragraaf 4 is in die direkte rede. Kies die sin wat g…

4.5 Paragraaf 4 is in die direkte rede. Kies die sin wat gepas is as indirekte rede. (1)

Read Details

TEKS A (vr. 4.1-4.6)   4.1 Skryf ’n eienaam uit reël…

TEKS A (vr. 4.1-4.6)   4.1 Skryf ’n eienaam uit reël 1 neer. (1)

Read Details

  GROOT TOTAAL [60]

  GROOT TOTAAL [60]

Read Details

PRENTGRAP 3 (vr. 2.6-2.8)   2.6 Wat bedoel die man l…

PRENTGRAP 3 (vr. 2.6-2.8)   2.6 Wat bedoel die man letterlik met sy woorde aan sy geliefde? (1)

Read Details

3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die k…

3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die kerngedeeltes van die paragrawe. (0)

Read Details

1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde bet…

1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde beteken as: “voorrang geniet”. (1)

Read Details

1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 e…

1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 en beantwoord die vrae: “Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees …” 1.2.1 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “goede”. 1.2.1 [answ1]   1.2.2 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “kwade”. 1.2.2 [answ2]   (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,037 72,038 72,039 72,040 72,041 … 81,591 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top