GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

VRAAG 4 Beskou die verbinding OF2. 4.1 Definieer d…

VRAAG 4 Beskou die verbinding OF2. 4.1 Definieer die term chemiese verbinding (2) 4.2 Skryf die naam van die verbinding neer (1) 4.3 Hoeveel valensie elektrone het O? (1) 4.4 Teken die Lewis struktuur van die verbinding (2) 4.5 Voorspel die vorm van die verbinding (2) 4.6 Bepaal die verskil in elektronegatiwiteit tussen die elemente. (2) 4.7 Voorspel watter intermolukulêre kragte sal bestaan tussen die molekules. (3)           [13]  

Read Details

1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)

1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)

Read Details

1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)

1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)

Read Details

1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos…

1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos. Watter een van die volgende opsies beskryf die intermolekulêre kragte wat bestaan tussen die natrium chloried en water in oplossing? (2)

Read Details

VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mas…

VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mass van 146,19 g.mol-1 en persentasie samestelling as volg: 49,29 % C; 9,66 % H; 19,16 % N en 21,89% O. 8.1 Definieer die term empiriese formule (2) 8.2 Bepaal die molekulêre formule (8)           [10]  

Read Details

1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n p…

1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n polêr- kovalente verbinding omdat: (2)

Read Details

1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n mol…

1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n molukulêre vastestof by kamer temperatuur? (2)

Read Details

VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…

VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2)           [8]

Read Details

VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yst…

VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yster en 25 g Chloorgas, wat in ’n geslote houer plaasvind. Die produk wat gaan vorm is yster(iii)chloried Fe(s) + Cl2(g)

Read Details

1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n…

1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n molekule met ’n groot bindingslengte (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,085 72,086 72,087 72,088 72,089 … 81,647 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top