GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘…

2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘n hond kry?  Verduidelik waarom dit so ‘n belangrik vir haar huidige situasie is.  (4)

Read Details

3.4.2 Stel voor hoe jy dink Sarah se ouma hierdie bakteriële…

3.4.2 Stel voor hoe jy dink Sarah se ouma hierdie bakteriële infeksie opgedoen het. Verskaf slegs EEN rede. (1)

Read Details

3.5   ‘n Voedsel en drank Kafeterieë verkoop voedsel aan h…

3.5   ‘n Voedsel en drank Kafeterieë verkoop voedsel aan hul werknemers.  ‘n Gewilde ligte versnappering is toebroodjies met ‘n keuse van verskillende vulsels.  Vanuit die keuses hieronder, besluit op ‘n geskikte kombinasie vir ‘n werknemer wat met tipe 2 diabetes sukkel en motiveer jou antwoord.          (12)     EEN TIPE BROOD EEN SMEER  EEN PROTEIEN VULSEL  TWEE BYKOMSTIGHEDE Wit  Botter  Knoffel polonie  Tamatie  Bruin Margarien blok  Gerookte hoender Komkommer  Volgraan  ‘Lite’ Margarien smeer  Tuna  Laevet kaas  100 % Rog brood   Poeier biltong  Blaarslaai        Soet chillie sous     

Read Details

3.3.1 Benoem die virale infeksie wat hy ontwikkel het.  (1)

3.3.1 Benoem die virale infeksie wat hy ontwikkel het.  (1)

Read Details

1.1.14 Die etiket op die onderstaande foto is ‘n voorbeeld…

1.1.14 Die etiket op die onderstaande foto is ‘n voorbeeld van …   (1)         Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak.        

Read Details

1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid.  (1…

1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid.  (1)

Read Details

1.1.21 Jy woon in ‘n klein dorpie en maak en verkoop baba …

1.1.21 Jy woon in ‘n klein dorpie en maak en verkoop baba klere.  Wat sal die mees koste effektiewe manier wees om te adverteer? (1)

Read Details

1.1.17 ‘n …. word uitgevoer om die winsgewendheid van ‘n t…

1.1.17 ‘n …. word uitgevoer om die winsgewendheid van ‘n tuisgebaseerde besigheid te bepaal. (1)

Read Details

1.1.6   … help om ‘n gesonde immuunstelsel te handhaaf soo…

1.1.6   … help om ‘n gesonde immuunstelsel te handhaaf soos wat dit die longe en ingewande gesond hou. (1)  

Read Details

1.1.13 … is ‘n voorbeeld van ‘n volhoubare tekstiel. …

1.1.13 … is ‘n voorbeeld van ‘n volhoubare tekstiel.  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,086 72,087 72,088 72,089 72,090 … 81,653 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top