2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die tw…
2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die twee tipes cholesterol. Benoem die TWEE tipes (2) en gee DRIE verskille (3×2). Jou antwoorde moet in tabel formaat wees. (2+3×2) (Jy sal 1 punt verloor as dit nie in ‘n tabelformaat beantwoord is nie) (8)
Read Details2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewen…
2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewenswyse verander nie sy voor die ouderdom van 30 kan sterf. Maak voorstelle aan jou suster hoe sy haar risiko tot ‘n moontlike hartaanval kan verminder. Benoem VIER spesifieke idees of oplossings met redes. (4×2) (8)
Read Details