GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C …

1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C en Zink wat help in die bou van ‘n sterk immuunstelsel. Kies TWEE.  (2)

Read Details

1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word…

1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word, word gewoonlik hierdeur bepaal:  (1)

Read Details

 1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskry…

 1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskrywing in Kolom B sal pas.     (10)   Kolom A Kolom B Konsep Beskrywing    

Read Details

1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse…

1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse afgemerk en verkoop word: (1)

Read Details

VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING  Beantwoord al die vrae….

VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING  Beantwoord al die vrae.  

Read Details

2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewen…

2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewenswyse verander nie sy voor die ouderdom van 30 kan sterf.  Maak voorstelle aan jou suster hoe sy haar risiko tot ‘n moontlike hartaanval kan verminder.  Benoem VIER spesifieke idees of oplossings met redes.  (4×2) (8)

Read Details

3.4.4 Verduidelik wanneer dink jy moet Sarah begin bekommerd…

3.4.4 Verduidelik wanneer dink jy moet Sarah begin bekommerd raak oor haar ouma se gesondheid.  (1)

Read Details

3.2 Voedselsekuriteit hou verband met armoede en armoede m…

3.2 Voedselsekuriteit hou verband met armoede en armoede met werkloosheid.  Baie mense is arm in Suid-Afrika en het hul werk verloor tydens die pandemie en grendelstatus.  Verduidelik hoe ‘n huishouding se werkstatus sy vermoë om selfonderhoudend te wees, kan beïnvloed. (3×2) (6)

Read Details

1.1.19 ‘n Persoon wat die vermoë het om ‘n besigheids gele…

1.1.19 ‘n Persoon wat die vermoë het om ‘n besigheids geleentheid te identifiseer en wat die moed het om die geleentheid in ‘n suksesvolle besigheid te omskep, word ‘n … genoem. (1)

Read Details

3.3.2 Watter orgaan word gewoonlik deur hierdie virus aangev…

3.3.2 Watter orgaan word gewoonlik deur hierdie virus aangeval?  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,092 72,093 72,094 72,095 72,096 … 81,661 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top