GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

4.2.1 Verduidelik waarom die regte keuse van klere vir ‘n…

4.2.1 Verduidelik waarom die regte keuse van klere vir ‘n werksonderhoud belangrik is.   (3)

Read Details

1.1.16 ‘n Woord or simbool, naam of voorwerp wat ‘n persoo…

1.1.16 ‘n Woord or simbool, naam of voorwerp wat ‘n persoon gebruik om sy of haar produk te onderskei van ander vervaardigers, word ‘n …. genoem. (1)

Read Details

3.6.4 Stel ‘n gesonde ontbyt saam vir ‘n gesonde tiener se…

3.6.4 Stel ‘n gesonde ontbyt saam vir ‘n gesonde tiener seun wat aan die siekte in VRAAG 3.6.1 ly.  Maak jou keuse deur uit die onderstaande voedselitems te kies en verduidelik waarom dit ‘n goeie keuse sal wees.  (6)   200 ml hawermout  125 ml melk 2 snye  100 % rog brood 1 gekookte eier 125 ml jogurt  vars vrugte in seisoen 2 blokkies Wheet-Bix ontbytgraan 2 medium grootte bees worsies    

Read Details

3.3.5 Hoe sal Raphael voel as hy nie doen wat jy in VRAAG…

3.3.5 Hoe sal Raphael voel as hy nie doen wat jy in VRAAG 3.3.4 voorgestel het nie?  Benoem TWEE simptome as hy sou voortgaan om die verkeerde voedsel in te neem.  (2)

Read Details

2.1.2 Verduidelik wat volhoubare boerdery beteken volgens…

2.1.2 Verduidelik wat volhoubare boerdery beteken volgens hier die artikel.  Verskaf TWEE feite vanuit die etiket.   (2)

Read Details

VRAAG 4 – KLEDING Beantwoord al die vrae.

VRAAG 4 – KLEDING Beantwoord al die vrae.

Read Details

3.6.3 Benoem enige DRIE simptome van hierdie siekte.  (3)

3.6.3 Benoem enige DRIE simptome van hierdie siekte.  (3)

Read Details

2.3 Jean is ondergewig en moet meer eet. Sy hou baie van d…

2.3 Jean is ondergewig en moet meer eet. Sy hou baie van die nuwe Future Life ontbytgraan.  Vergelyk die voedingsinligting van die twee geure en beantwoord die vrae wat volg:    Gemengde berries – Smart Oats Per 50g porsie    Energie  Proteïene  Totale suiker  Totale vet  Totale natrium     kJ  g  g  g  mg      689  4.3  4.7  3.5  120   Sjokolade – Smart Oats  Per 50g porsie    Energie  Proteïene  Totale suiker  Totale vet  Totale natrium     kJ  g  g  g  mg      689  4.3  4.7  3.5  120

Read Details

2.2.4  Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antw…

2.2.4  Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antwoord. (2×2)     (5)

Read Details

1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die ho…

1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die hoeveelheid … wat by die produk gevoeg is.  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,093 72,094 72,095 72,096 72,097 … 81,661 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top