GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

4.2 Vul die korrekte woord in: Sannie het by haarself gedi…

4.2 Vul die korrekte woord in: Sannie het by haarself gedink: Ek hou baie van Koos; __________ as van enigiemand anders. (1)

Read Details

4.16.3   Die seun het oorfone____sy ore. (1)

4.16.3   Die seun het oorfone____sy ore. (1)

Read Details

1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING?   Bert…

1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING?   Bertie Blikbrein is slim. (1)

Read Details

1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of fig…

1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of figuurlik bedoel? “Saam met vriende stap keuses ook op die wandelpad.” (1)

Read Details

2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskr…

2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskryf: Die man is nie opreg in sy bedoeling nie; hy is (1)   TOTAAL VRAAG 2 [10]

Read Details

4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (…

4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (STOMPI). Neelsie (speel) (speletjies) (elke dag) (om besig te bly). (1)

Read Details

1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk:  “…

1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk:  “Life’s a journey, enjoy the ride.” Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Hoekom, dink jy, sal die skrywer hierdie stelling maak? Verduidelik jou antwoord. (2)   TOTAAL VRAAG 1 [20]

Read Details

  AFDELING A: BEGRIPSTOETS   Lees die leesstuk TWEE…

  AFDELING A: BEGRIPSTOETS   Lees die leesstuk TWEE keer noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg.  Regs kliek op die knoppie en kies “open link in new tab” vir die leesstuk op ‘n aparte bladsy.

Read Details

4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie so…

4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie soek vandag rekenaars om kinders te help. (1)

Read Details

1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, di…

1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, dink jy, moet mense ook in hul lewens maak? Antwoord in ’n VOLSIN. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,277 72,278 72,279 72,280 72,281 … 81,830 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top