GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

4.4 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n vas…

4.4 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n vaste-ingesteldheid.                                                (4)

Read Details

Vraag 3  Pas die beskrywing aan die regterkant by die regte…

Vraag 3  Pas die beskrywing aan die regterkant by die regte term aan die linkerkant.  

Read Details

1.3  Wat is doelwitte:     A) ‘n Vertraging of uitstel van…

1.3  Wat is doelwitte:     A) ‘n Vertraging of uitstel van ‘n aksie.   B) Die resultaat of prestasie waarop inspanning gerig is. Dit is die doel of resultaat wat bereik wil word.   C) Het ‘n liefdevolle gevoel vir iets.   D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)  

Read Details

9.1 Skryf ‘n doelwit neer wat jy wil bereik en verander di…

9.1 Skryf ‘n doelwit neer wat jy wil bereik en verander dit in ‘n SMART doelwit. Maak seker dat jy beskryf wat ‘n SMART doelwit is en hoe jy hierdie doelwit wil bereik.   (5×2=10)

Read Details

1.4 Wat is bewustheid:   A) Om gefokus te wees op die toe…

1.4 Wat is bewustheid:   A) Om gefokus te wees op die toekoms.   B) Oordink alles.   C) Die vermoë om ten volle bewus te wees van waar ons is en wat ons doen.   D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)  

Read Details

Vraag 10

Vraag 10

Read Details

6.5 Tyler neem sy tyd om besluite te neem en sorg dat hy a…

6.5 Tyler neem sy tyd om besluite te neem en sorg dat hy al die inligting het. Hy is dikwels goed met aanpassing by situasies en gaan saam met die vloei. [option5]                                            (1)

Read Details

2.5  Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, s…

2.5  Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, sodat ons meer beheer oor die brein kan hê.                       (1)

Read Details

10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet ber…

10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet bereik voordat jou mediumtermyn doelwitte bereik kan word.                              (2)

Read Details

6.3  Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede…

6.3  Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede. [option3]                                         (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,544 72,545 72,546 72,547 72,548 … 81,620 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top