1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 e…
1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 en beantwoord die vrae: “Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees …” 1.2.1 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “goede”. 1.2.1 [answ1] 1.2.2 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “kwade”. 1.2.2 [answ2] (2)
Read Details1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “…
1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “Life’s a journey, enjoy the ride.” Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Hoekom, dink jy, sal die skrywer hierdie stelling maak? Verduidelik jou antwoord. (2) TOTAAL VRAAG 1 [20]
Read Details