GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in…

1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in water? (2)

Read Details

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE v…

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord VRAAG 1 op die rekenaar en VRAAG 2 tot VRAAG 7 op aparte papier en laai die antwoorde in die “Quiz” op wat na hierdie een volg.   2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.   3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.   4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.   5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.   6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.   7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.   8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.   9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af.   10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.   11. Skryf netjies en leesbaar.   12. Handig asseblief Afdeling B in as ‘n ENKELE PDF LêER. Benoem die lêer as volg: NAAM_VAN_PHSC_SBA004b  

Read Details

1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogst…

1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogste kookpunt hê? (2)

Read Details

VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die inter…

VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die intermolekulêre kragte en die kookpunt van vier organiese stowwe word ondersoek. Die organiese stowwe sowel as die onderskeie kookpunte word in die onderstaande tabel gegee:   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 3 in ‘n nuwe venster oop te maak.   3.1 Definieër die term “kookpunt”. (2) 3.2 Watter verbinding(s) is ’n vloeistof by 50 °C? (1) 3.3 Noem die soort intermolekulêre krag wat tussen butaanmolekules aangetref word. (1) 3.4 Verduidelik die verskil tussen die kookpunte van die volgende stowwe deur te verwys na die sterkte van intermolekulêre kragte, die soort intermolekulêre kragte en/of die struktuur van molekules asook die energie.   3.4.1 Pentaan en 2-metielbutaan (3) 3.4.2 Pentaan en 2-metielpropan-2-ol (3)     [10]

Read Details

1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)

1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)

Read Details

1.4 Aktiveringsenergie kan die beste beskryf word as die m…

1.4 Aktiveringsenergie kan die beste beskryf word as die minimum energie benodig vir ______. (2)

Read Details

1.6 Die verhouding van balansering vir al die stowwe in hi…

1.6 Die verhouding van balansering vir al die stowwe in hierdie vergelyking is: C3H8 + O2 → CO2 + H2O (2)

Read Details

1.2 Alle organiese molekules bevat ten minste een atoom __…

1.2 Alle organiese molekules bevat ten minste een atoom _____. (2)

Read Details

VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq) 

VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq) 

Read Details

VRAAG 2 Bestudeer die organiese verbindings verteenwoord…

VRAAG 2 Bestudeer die organiese verbindings verteenwoordig deur die letters A tot G in die tabel hieronder.   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 2 in ‘n nuwe venster oop te maak.     Gee die LETTER(S) wat elk van die volgende verteenwoordig: (’n Verbinding mag meer as een keer gebruik word.) 2.1.1 ’n Alkielhalied (1) 2.1.2 ’n Verbinding wat ’n karboksielgroep bevat. (1) 2.1.3 ’n Ester (1) 2.1.4 Twee verbindings wat funksionele isomere is (2) 2.1.5 ’n Ketoon (1) 2.2 Gee die:   2.2.1 Struktuurformule van verbinding E. (2) 2.2.2 IUPAC-naam van verbinding E. (2) 2.3 Verbinding G word uit verbinding F gevorm.   2.3.1 Noem die soort reaksie wat verbinding G produseer. (1) 2.3.2 Gee die formule van ’n ander verbinding wat nodig is om verbinding G vanaf verbinding F te vorm. (1) 2.4 Gee die IUPAC-name van twee verbindings wat sal reageer om verbinding A te vorm. (2) 2.5 Definieer die term “posisionele isomeer”. (2) 2.6 Vir verbinding G, gee die posisionele isomeer, asook die IUPAC-naam vir die verbinding. (3) 2.7 Benoem die homoloë reeks waartoe verbinding F behoort. (1)     [20]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,730 72,731 72,732 72,733 72,734 … 82,377 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top