2.2.1 Verduidelik waarom daar soms na ‘n selakant verwys w…
2.2.1 Verduidelik waarom daar soms na ‘n selakant verwys word as ‘n ‘lewende fossiel’. (2) 2.2.2 Hoe oud word daar gedink is die selakantsoort? (1) 2.2.3 In watter jaar is die eerste selakant ‘herontdek’? (1) 2.2.4 Waarom is mariene bioloë so bekommerd dat die nuwe olieboorplatvorms die selakante sal laat uitsterf? Verskaf drie oorspronklike goed deurdagte redes. (3) 2.2.5 Verskaf drie oorspronklike goed deurdagte redes waarom die olieboorwerk moet voortgaan. (3)
Read Details